Ons is 'n gemeente in die ooste van Pretoria, Suid-Afrika. Ons herinner mekaar aan ons liefde vir God en omgee vir mense met die leuse: "Jesus, alles in elkeen". Ons glo in die Bybel, luister na die Heilige Gees, en vertrou deur gebed. Gehoorsaamheid, verhoudings en diensbaarheid is vir ons belangrik. 

Al is ons bly jy besoek ons webblad, wil ons jou graag gesiglangs ontmoet! Kom maak 'n draai by een van die vele gereelde byeenkomste wat by ons gemeente plaasvind. Tussen weeklikse eredienste, omgeegroep byeenkomste, kursusse en kuier geleenthede sal jy verseker 'n plekkie kry!
Eredienste | Doop & huwelike | Raak betrokke

Ons webblad dien as 'n sentrale bron vir verskeie formate van media, wat jou kan help met geestelike groei, om in te skakel of net algemene inligting te kan bekom. Laai ons preke af, of lees enige van ons verskeie publikasies aanlyn. Hier kan jy ook enige belangrike vorms of dokumentasie bykom.

Welkom op ons webblad!

HOE WERK HIERDIE WEBBLAD?
 

Welkom by die webblad van Moreletapark Gemeente! Hierdie blad is ontwerp om jou te help om vinnig te vind wat jy soek, of om deel te word. Behalwe vir die skakels hierbo, kan jy ook van hier af registreer as 'n gebruiker, iemand nooi om aan te sluit, by 'n bediening aansluit, of RSVP vir enige van ons gebeure. Kontak ons as jy vrae of voorstelle het!

 

WAT GEBEUR SONDAG?
 

Sondag 5 Februarie 2012        

M@9 | 9:00 | Sarel Visser

Erediens | 17:30 | Stephan Joubert

3D | 17:30 | Dolf Kruger

   

Kliek hier vir alle tye gedurende Februarie 2012.


Aanwysings | LuisterLaai af

Blog Artikels

MP Admin

EEIII bediening by ons gemeente

Om die Goeie Nuus van die Evangelie te deel met ander mense, is ‘n heerlike voorreg, maar vir sommige van ons ‘n baie groot uitdaging! Almal van ons praat mos nie ewe maklik nie! Wat nog te praat van getuienis deel!..

EEIII is ‘n baie…

Meer

Gepubliseer deur MP Admin op January 30, 2012 teen 1:00pm

MP Admin

Jeugbediening registrasies vir 2012

Sondag 29 Januarie 2012 is weer ons jaarlikse registrasie van WOW KIDZ. Ons is

baie opgewonde oor die jaar wat voorlê en vertrou dat die Here op ’n wonderlike manier in die

kinders se lewens gaan werk.

Om die registrasieproses te…

Meer

Gepubliseer deur MP Admin op January 30, 2012 teen 12:30pm

Groepe

 
 
 

EPOS NUUSBRIEF

Hier kan jy inskryf op ons e-pos nuusbriewe. Tik jou epos adres en naam, en kyk uit vir die nuutste nuus, gebeure en ekstras. Gratis en verniet!







   

Video van die week


Kliek hier om nog videos te sien...

Oudio

Loading…

Foto's

Loading…
  • Voeg Foto's By
  • Sien Nog

© 2012   Created by MP Admin.

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service