Die visie wat God vir ons gegee het is: “Jesus alles in elkeen”.

Jesus staan sentraal in ons verhouding met God en mense. Ons wil in totale gehoorsaamheid leef en diensbaar wees. Ons glo in die Bybel as die ware Woord van God en in die werking van die Heilige Gees. Gebed is die fondament in ons reis saam met Jesus.

Kom kuier gerus, hier is beslis ‘n plekkie vir jou!


GEMEENTE
Manne, vroue, seniors, enkellopendes, jnr & snr jeug. Jy is welkom


GEMEENSKAP
Maak ‘n verskil deur verskeie projekte, uitreike en evangelisasie


WÊRELD
Mobilisering, sending, opleiding wêreldwyd Moreletapark Assosiasie (mpa)


VERSORGING
Ondersteuningsentrum (geestelik en emosioneel), Christelike Maatskaplike Raad, Siekesorg


TOERUSTING
Alle kursusse, Bybelskool, Opleiding, Mediateek, Grow- en Family Café’s


KERN
Eredienste, volwasse kleingroepe, gebed, lof & aanbidding, doop, huwelike, begrafnisse, tolkdienste


BESTUUR
Finansies, 2ServeU, Hulpbronne Bestuur, Kommunikasie & Media, produksiehuis, fasiliteite, tegnies, boekwinkel


LERAARS
Vind meer uit oor ons leraars

Ons nuwe Engelse bediening is M-Connect

Moreleta Park Connect, or M-Connect as we refer to it, is an English Congregation where we aim to welcome everyone from various walks of life.

We want to journey together and passionately love God and others!

ONS VISIE: Jesus, alles in elkeen
ONS MISSIE: Elkeen 'n doelgerigte dissipelmaker

By ons gemeente herinner ons mekaar aan ons liefde vir God en omgee vir mense met die visie: Jesus alles in elkeen.
Ons glo in die Bybel, luister na die Heilige Gees en vertrou deur gebed – dit is ons drie basispunte gevolg deur die belangrike waardes van gehoorsaamheid, verhoudings en diensbaarheid.

Kom maak ‘n draai by een van ons byeenkomste – hier is beslis ‘n plekkie vir jou!

Tweets

Uit Die Blog

Ware vryheid stel grense

deur Christo Ryan Ek onthou toe ek op skool was – die vorige eeu – was dit ‘n groot skande as jy gevang is as jy rook. As jy vandag nie rook nie is dit amper die uitsondering. In baie skole (selfs in ouerhuise) is dit die minste van bekommernis. Dwelms is net so maklik […]

Lees verder

Paastyd Omstandigheid

– Manie Groenewald Was jy al ooit deur omstandighede gedwing om op `n spesifieke plek te wees waar jy glad nie wou wees nie?  Sowat `n maand gelede bevind ek myself heel naweek in die Kaap – besig met die toerusting van kleingroepleiers vir ‘n paar gemeentes.  En kan jy dit glo, daar mis ek […]

Lees verder

Saam op reis met ‘n missie!

“ELKEEN DOELGERIG ‘N DISSIPELMAKER!” Wat is van die grootste krisisse in die kerk? Baie sal sê: ‘n doodsheid in die kerk, finansies, prediking, mense bid en lees nie meer Bybel nie, daar is nie geestelike diepte nie, en so kan ek aangaan. Ek dink van die grootste krisisse en uitdagings van die kerk in die […]

Lees verder