GEBED

Pilare
Sonder gebed kan ons nie funksioneer nie.

HIER KAN JY SAAM BID

  • Gemeentegebed: Mini-Oudit (Ma @ 18:30 – 19:30)
  • mpa-gebed: Klein gebeds-kamer (Di @ 12:30 – 13:30)
  • Gebed vir Plastic View:  Voor kombuis (Di @10:00 – 10:30)
  • CMM (motorfietse span) en Gemeente: Geelsaal (Sa 07:00 – 08:00)
  • Kleingroepe: Groot gebeds-kamer (1e So van elke maand @ 08:15 – 8:45)
  • Tydens M@9 oggend erediens: Groot gebedskamer (So @ 09:00 – 10:00)
  • Siekesorggebed: Beradingsentrum se raadsaal (Elke 2de Ma @10:30 – 11:30)
  • Vrouebediening: Groot gebedskamer (Do @ 10:00 – 11:00)
  • Duifies (Ma @ 08:30 – 09:30)
  • Pure Hope (Elke oggend @ 07:45 – 08:45)
  • Manne gebed (Wo-oggende @ 05:30-06:30, voorportaal hoofoudit en Sa-oggende @ 07:00-08:00, Jeuglokaal )

OPSKAMER

Bemanning van die lokaal waar ons vir gebedsversoeke bid wat per e-pos of sms ontvang is. Geen opleiding is nodig nie. Bring ‘n halfuur of meer by die Here deur en bid vir ander.

GEBEDSWAG

Bid ‘n uur elke twee weke in die gebedskamers as deel van ‘n span intersessors wat 24/7 bid vir ons gemeente, stad, land en sy mense.

KONTAK

PILARE

Ander:

JEUG

 


 

Lees Meer

GROEPE

 


 

Lees Meer

KURSUSSE

 


 

Lees Meer

VERSORGING

 


 

Lees Meer

UITREIKE & SENDING

 


 

Lees Meer