GROEPE

~ Pilare
Ons nooi jou om dieper te groei in jou verhouding met God.

VOLWASSE KLEINGROEPE

Ons wil jou graag vergesel op jou geloofsreis. Skakel in by ‘n splinternuwe kleingroep.

Woon die In Gemeenskap-reeks by.
Woensdae @ 19:00. Jeuglokaal.

Kwartaal 1:
6 Feb | 13 Feb | 20 Feb | 27 Feb | 6 Mrt | 13 Mrt

Kwartaal 2:
8 Mei | 15 Mei | 22 Mei | 29 Mei | 5 Jun | 12 Jun

Kwartaal 3:
14 Aug | 21 Aug | 28 Aug | 4 Sep | 11 Sep | 18 Sep

Kontak Annaliese:
kleingroepe@moreleta.co.za | 012 997 8100

Mediateek

Die mediateek in Shekinah Boekwinkel is daar om jou gratis toegang te gee tot relevante hulpbronne (boeke & DVD’s word uitgeleen) As jou kleingroep behoefte het om ander temas te behandel, is die Mediateek die plek om te loer.

MANNE, VROUE, ENKELLOPENDES & BELANGEGROEPE

Vir elke persoon is hier ‘n spesiale plek om te leer, groei, te dien en saam te beleef!
Kontak: Annaliese (012) 997 8100

GAP (Jongwerkendes)

Jongvolwassenes met passie vir die lewe!
Kontak: Annaliese (012) 997 8100 | gap@moreleta.co.za

SENIOR GROEPE

Vir ons ouer lidmate is daar ‘n plek van Bybelstudie, kuier en insiggewende reekse om by te woon.
Kontak: Marnell 012 997 8112 | gk@moreleta.co.za

KONTAK

PILARE

Ander:

GEBED

 


 

Lees Meer

JEUG

 


 

Lees Meer

KURSUSSE

 


 

Lees Meer

VERSORGING

 


 

Lees Meer

UITREIKE & SENDING

 


 

Lees Meer