JEUG

~ Pilare
Ons bedien graag elke kind.

PIENKVOETE

0 – 15 maande
Bring jou baba na die Pienkvoetlokaal (1e vlak bo kombuis) – ons kyk na hom/haar wyl jy die erediens geniet.

KLEUTERKLOMPIE

Peuters / Kleuters tot Graad 0
Elke kindjie is kosbaar. Ons wil vir hul bid en bedien deur interaktiewe maniere. Elke Sondag (behalwe skoolvakansies) by Duifies Kleuterskool.
Kontak: Jene 012 997 8099 |
kleuters@moreleta.co.za

WOW KIDZ

Graad 1 – 6
Hier wys ons die kidz hoe om ‘n lewende verhouding met God te hê! Dit is altyd groot pret!
Elke Sondag (behalwe skoolvakansies). Ons Julie-maand Holiday Club is ons jaarlikse hoogtepunt!
Jy kan ‘n sleutel wees – meld hier aan!
Het jy ‘n vraag? Kliek hier en ons antwoord jou graag.
Kontak: Emile 012 997 8057 | wowkidz@moreleta.co.za | Facebook

TIENERS

Graad 7 – 12
Ons sorg vir opwindende gebeure en leerervaringe vir jongmense, 13 tot 17 jaar oud. Kleingroepe kom bymekaar na die aanddiens op Sondae, 19:00 tot 20:00.

Kontak:  Ronel Beeslaar | 012 997 8051 | tieners@moreleta.co.za | Facebook

STUDENTE

Weeklikse samekomste, belange- en kleingroepe asook uitreike. Ons dien mekaar en die gemeenskap.
Kontak: Ronel Beeslaar | 012 997 8051 | studente@moreleta.co.za | Facebook
Die iService @ 17:30 is spesiaal vir ons jongmense – ons praat jou taal!

KONTAK

PILARE

Ander:

GEBED

 


 

Lees Meer

GROEPE

 


 

Lees Meer

KURSUSSE

 


 

Lees Meer

VERSORGING

 


 

Lees Meer

UITREIKE & SENDING

 


 

Lees Meer