UITREIKE & SENDING

~ Pilare
Maak ‘n verskil saam met ons, deur raakleef dade!

sendelinge

Ons ondersteun tans 57 sendelinge waarvan 5 geen finansiële ondersteuning ontvang nie.

Ons ondersteun

  • Stad-aksies:
    PEN, Tshwane Leadership Foundation (TLF), ALHarvest.
  • Kinderhuise:
    Huis Oeboentoe, Jakaranda en Bramley kinderhuise, Mamelodi Aids Projek (Metsi a Bophelo Sentrum)
  • Voedingskemas:
    Nelmapius, NG Gemeente Derdepoort
  • Sendelinge in ons stad:
    Vastfontein kerkplantingskool, Laudium Outreach Group, Laudium Vroue uitreik, Petra kinderbediening
  • Gestremdes:
    Kungwini, Ons Huis, Pretoria skool vir gestremdes, Via Nova skool, Whispers, Phyllis Robertson tehuis, Horison Sorgsentrum.
  • Bejaardesorg:
    Harmonie-Oord, Pretoria Raad vir Bejaardes, Centurion Raad vir Bejaardes, Huis Vergenoeg, Eersterust Welfare, Margaretha Ackerman.

uitreike

Ons organiseer jaarliks plaaslike sowel as oorsese uitreike in samewerking met ons sendelinge en vennote.

  • Kindersorg:
    Midcity waaronder Elandspoort, Atteridgeville, Mamelodi, Eersterus
  • Kleuter- en laerskole:
    Pure Hope Kids, Beyers Bytjies, Whispers, Laerskool Gen. Nic Smit.
  • Maatskaplik:
    CMR Moreletapark Gemeente.
  • Medies: 
    Clinics4Jesus Mobiele kliniek, Pretoriuspark Kliniek
  • LIFT:
    LIFT is ons gemeenskapsprojek wat verskeie inisiatiewe insluit. Artikel 18A geregistreerd.
  • Ander: Artikel 18A sertifikaat geregistreerd 
    Vastfontein, Pure Hope Youth Ministries, HelpLift Network, National Youth Development Outreach, Christian Faith Ministries
  • Expat Bediening 
    Ondersteuning vir die wat na die buiteland verhuis/emigreer.
    Kliek hier vir die hulpbronlys

Skatkis

Ons help om werksoekers en werkgewers in kontak te bring. ‘n Databasis met e-pos adresse van werksoekers, word gedeel met werkgewers.
Kontak: Dirk 012 997 8036 | skatkis@moreleta.co.za | Facebook

Stoor

Stuur vir ons dit waarvoor jy nie meer nut het nie, maar wat nog in goeie bruikbare toestand is. Klere, meubels, kombuisware, komberse, linne ens.
Kontak: Dirk 012 997 8036 | stoor@moreleta.co.za

Ons vennote:

KONTAK

PILARE

Ander:

JEUG

 


 

Lees Meer

GROEPE

 


 

Lees Meer

KURSUSSE

 


 

Lees Meer

GEBED

 


 

Lees Meer

VERSORGING

 


 

Lees Meer