Author Archive: Moreleta1

Ware vryheid stel grense

deur Christo Ryan Ek onthou toe ek op skool was – die vorige eeu – was dit ‘n groot skande as jy gevang is as jy rook. As jy vandag nie rook nie is dit amper die uitsondering. In baie skole (selfs in ouerhuise) is dit die minste van bekommernis. Dwelms is net so maklik […]

Lees Meer

Paastyd Omstandigheid

– Manie Groenewald Was jy al ooit deur omstandighede gedwing om op `n spesifieke plek te wees waar jy glad nie wou wees nie?  Sowat `n maand gelede bevind ek myself heel naweek in die Kaap – besig met die toerusting van kleingroepleiers vir ‘n paar gemeentes.  En kan jy dit glo, daar mis ek […]

Lees Meer

Saam op reis met ‘n missie!

“ELKEEN DOELGERIG ‘N DISSIPELMAKER!” Wat is van die grootste krisisse in die kerk? Baie sal sê: ‘n doodsheid in die kerk, finansies, prediking, mense bid en lees nie meer Bybel nie, daar is nie geestelike diepte nie, en so kan ek aangaan. Ek dink van die grootste krisisse en uitdagings van die kerk in die […]

Lees Meer

‘n Lewe van krag en oorvloed

– Andre Peasley   Is jou lewe gevul met krag, vreugde en oorvloed? Daar was eens op ‘n tyd ‘n boer in Amerika wat ‘n klomp kinders moes grootmaak. Die oliemaatskappye wou toetse op sy plaas doen en boor om te sien of daar dalk olie was. Hy het geweier. Sy familie het baie arm […]

Lees Meer