BID SAAM

Sonder gebed kan ons nie funksioneer nie. Dis ‘n integrale deel van ons bestaan.

HIER KAN JY SAAM BID

GEBEDSWAG

Bid ‘n uur elke twee weke in die gebedskamers as deel van ‘n span intersessors wat 24/7 bid vir ons gemeente, stad, land en sy mense.

GEBEDSLERING

KONTAK