BYBELSKOOL

Ons begelei jou op jou groeipad: datums en tye

OKTOBER

Is die kerk regtig nodig
of vertel COVID 19 iets anders?
Aangebied deur prof. Jan van der Watt

4 Okt – Sonder die kerk is God sonder sy aardse weermag
11 Okt – Sonder die kerk is Christene weeskinders
18 Okt – Sonder die kerk verdwyn God in die wereld
25 Okt – Met die kerk deel ons aan God se nuwe wereld

SEPTEMBER

Abraham – ‘n rys in geloof
Aangebied deur Sarel Visser

6 Sep – Die reis sonder padkaart
13 Sep – Dialoog – uitgestelde antwoorde
20 Sep – Neem God op sy woord
27 Sep – God sal voorsien

AUGUSTUS

God is geen raaisel
‘n Ontdekkingstog na God se wil en planne

26 Julie – Stephan Joubert
2 Augustus – Stephan Joubert
9 Augustus – Stephan Joubert
16 Augustus – Stephan Joubert
23 Augustus – Stephan Joubert
30 Augustus – Stephan Joubert

NUUTSTE OPNAMES