BEGIN:VCALENDAR
PRODID:NingEventWidget-v1
VERSION:2.0
METHOD:PUBLISH
BEGIN:VTIMEZONE
TZID:Africa/Blantyre
X-LIC-LOCATION:Africa/Blantyre
BEGIN:STANDARD
TZOFFSETFROM:+0200
TZOFFSETTO:+0200
TZNAME:CAT
DTSTART:19700101T000000
END:STANDARD
END:VTIMEZONE
BEGIN:VEVENT
UID:2472082:Event:44004
DTSTAMP:20120529T025133Z
SUMMARY:Doop kursus [Tweede kwartaal 2012]
DESCRIPTION:’n Geestelike ervaring...\n “Laat die kindertjies na M
 y toe kom …want die koninkryk van God is juis vir mense soos hulle
 . Luk 18:16 \n Ouers belowe voor God dat hulle die doop nie aan hull
 e kinders laat bedien bloot uit gewoonte of omdat dit ’n goeie tradi
 sie is nie. Deur die doopkursus wil die kerk elke doopouer help om die
  Bybelse begronding van die kinderdoop te verstaan en hul kind met die
  regte motiewe en oortuigings te laat doop. Die kursus bestaan uit 3 s
 essies wat handel oor die plek van kindertjies in God se verbond, die 
 geloof van die doopouers en wat dit in die praktyk beteken om kinders 
 in ’n Christelike huis groot te maak vir die Here. Elke ouer ontvang
  met registrasie ’n doopkursus-handleiding. Hieruit kan man en vrou 
 saam Bybelstudie doen, vrae bespreek en hulle goed voorberei vir elke 
 aand se sessie.  Ouers moet die doopkursus liefs sonder hul babas bywo
 on. Tref asb vroegtydig reëlings daarvoor. Die Leraarkring bedank u v
 ir u samewerking in die verband. Alle lidmate wat hulle babas wil laat
  doop moet eers die kursus deurloop. Ook ouers wat ’n toestemmingsbr
 ief by die kerkraad verkry om hulle kinders in ander gemeentes te laat
  doop, moet ook eers die kursus voltooi.  Datums: 21 April 2012 3, 10,
  24 Mei 2012 7, 14, 21 Junie 2012\n\nLaai ook sommer alreeds die volle
 dige doop program hier af.\n\nFor more information visit http://more
 leta.org/events/doop-kursus-eerste-kwartaal-2012
DTSTART;TZID=Africa/Blantyre:20120421T000000
DTEND;TZID=Africa/Blantyre:20120621T235900
CATEGORIES:kursus, doop
LOCATION:Moreletapark Gemeente
WEBSITE:
URL:
CONTACT:012.997.8000
ORGANIZER:elize.engelbrecht@moreleta.co.za
ATTACH;FMTTYPE="image/jpeg":http://api.ning.com:80/files/9NcL1yGUl*-on
 OyOC0nr1L4tEg3Yhue8MxyWFM-tD83fFHy3uQa10uJHTN0dZX2FGsVfBtPi0p70kFfOvw5
 1QVVGFsTOOoEA/mpgicon4.png
ATTENDEE;ROLE=REQ-PARTICIPANT;PARTSTAT=ACCEPTED;RSVP=TRUE;CN="MP Admin
 ":http://moreleta.org/profile/MPAdmin
END:VEVENT
END:VCALENDAR

