Ons is 'n gemeente in die ooste van Pretoria, Suid-Afrika. Ons herinner mekaar aan ons liefde vir God en omgee vir mense met die leuse: "Jesus, alles in elkeen". Ons glo in die Bybel, luister na die Heilige Gees, en vertrou deur gebed. Gehoorsaamheid, verhoudings en diensbaarheid is vir ons belangrik.

Al is ons bly jy besoek ons webblad, wil ons jou graag gesiglangs ontmoet! Kom maak 'n draai by een van die vele gereelde byeenkomste wat by ons gemeente plaasvind. Tussen weeklikse eredienste, omgeegroep byeenkomste, kursusse en kuier geleenthede sal jy verseker 'n plekkie kry!
Eredienste | Doop & huwelike | Raak betrokke

Ons webblad dien as 'n sentrale bron vir verskeie formate van media, wat jou kan help met geestelike groei, om in te skakel of net algemene inligting te kan bekom. Laai ons preke af, of lees enige van ons verskeie publikasies aanlyn. Hier kan jy ook enige belangrike vorms of dokumentasie bykom.

EEIII (Evangelisasie/Dissipelskapkursus)

Meer Besonderhede

EEIII (Evangelisasie/Dissipelskapkursus)

Time: January 23, 2012 to April 1, 2012
Location: Moreletapark Gemeente
Phone: 012 997 8006
Event Type: ee3, opleiding
Organized By: Nathan Kruger
Nuutste Aktiwiteit: Mar 28

Export to Outlook or iCal (.ics)

Beskrywing Van Gebeure

EEIII is 'n Evangelisasiekursus wat in diepte, teoretiese en praktiese opleiding verskaf om vrymoedig te getuig. Kom kry

geloofsekerheid en leer deur praktiese indiensopleiding, hoe om spontaan en effektief te getuig en dissipels vir Jesus te maak.

(15xMaandagaande of 15xWoensdagoggende: Begin Ma 6 Feb 18:30 in Mini-Oudit, of Wo 8 Feb 08:30 in Raadsaal.)

Moenie hierdie geestelike groeigeleentheid misloop nie!

Alle Kommentaar

Voeg Kommentaar By

RSVP vir EEIII (Evangelisasie/Dissipelskapkursus) om te kan saamgesels!

Join Moreletapark Gemeente

Gaste (1)

Video van die week

Oudio

Loading…

Foto's

Loading…
  • Voeg Foto's By
  • Sien Nog

© 2012   Created by MP Admin.

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service