Ons is 'n gemeente in die ooste van Pretoria, Suid-Afrika. Ons herinner mekaar aan ons liefde vir God en omgee vir mense met die leuse: "Jesus, alles in elkeen". Ons glo in die Bybel, luister na die Heilige Gees, en vertrou deur gebed. Gehoorsaamheid, verhoudings en diensbaarheid is vir ons belangrik.

Al is ons bly jy besoek ons webblad, wil ons jou graag gesiglangs ontmoet! Kom maak 'n draai by een van die vele gereelde byeenkomste wat by ons gemeente plaasvind. Tussen weeklikse eredienste, omgeegroep byeenkomste, kursusse en kuier geleenthede sal jy verseker 'n plekkie kry!
Eredienste | Doop & huwelike | Raak betrokke

Ons webblad dien as 'n sentrale bron vir verskeie formate van media, wat jou kan help met geestelike groei, om in te skakel of net algemene inligting te kan bekom. Laai ons preke af, of lees enige van ons verskeie publikasies aanlyn. Hier kan jy ook enige belangrike vorms of dokumentasie bykom.

Gebedskool [Eerste kwartaal 2012]

Meer Besonderhede

Gebedskool [Eerste kwartaal 2012]

Time: February 16, 2012 to March 26, 2012
Location: Moreletapark Gemeente
Phone: 012.997.8000
Event Type: kursus, gebed
Organized By: elize.engelbrecht@moreleta.co.za
Nuutste Aktiwiteit: Jan 18

Export to Outlook or iCal (.ics)

Beskrywing Van Gebeure

Elke Maandag oggend en aand tydens die skoolkwartaal. Verskillende temas word behandel. Om ‘n dieper en groeter verstaan te kry van hoe, wat, waar, waarom gebed.

Datums:
6,13, 20, 27 Februarie & 5, 12, 19, 26 Maart 2012

Alle Kommentaar

Voeg Kommentaar By

RSVP vir Gebedskool [Eerste kwartaal 2012] om te kan saamgesels!

Join Moreletapark Gemeente

Gaste (2)

Video van die week

Oudio

Loading…

Foto's

Loading…
  • Voeg Foto's By
  • Sien Nog

© 2012   Created by MP Admin.

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service