Ons is 'n gemeente in die ooste van Pretoria, Suid-Afrika. Ons herinner mekaar aan ons liefde vir God en omgee vir mense met die leuse: "Jesus, alles in elkeen". Ons glo in die Bybel, luister na die Heilige Gees, en vertrou deur gebed. Gehoorsaamheid, verhoudings en diensbaarheid is vir ons belangrik.

Al is ons bly jy besoek ons webblad, wil ons jou graag gesiglangs ontmoet! Kom maak 'n draai by een van die vele gereelde byeenkomste wat by ons gemeente plaasvind. Tussen weeklikse eredienste, omgeegroep byeenkomste, kursusse en kuier geleenthede sal jy verseker 'n plekkie kry!
Eredienste | Doop & huwelike | Raak betrokke

Ons webblad dien as 'n sentrale bron vir verskeie formate van media, wat jou kan help met geestelike groei, om in te skakel of net algemene inligting te kan bekom. Laai ons preke af, of lees enige van ons verskeie publikasies aanlyn. Hier kan jy ook enige belangrike vorms of dokumentasie bykom.

Grow Cafe [Februarie 2012]

Meer Besonderhede

Grow Cafe [Februarie 2012]

Time: February 21, 2012 to February 28, 2012
Location: Mini-oudit
Event Type: kursus, opleiding
Organized By: Dorette
Nuutste Aktiwiteit: Feb 22

Export to Outlook or iCal (.ics)

Beskrywing Van Gebeure

Die Grow Cafe Bybelskool word aangebeid deur Stephan Joubert, en beloof om baie leersaam en pret te wees! Dit vind vir die volgende twee Dinsdae aande elke keer van 19:00 - 21:00 plaas in die mini-oudit.

Kontak gerus vir Babsie by 012.997.8080 vir meer inligting.

Alle Kommentaar

Voeg Kommentaar By

RSVP vir Grow Cafe [Februarie 2012] om te kan saamgesels!

Join Moreletapark Gemeente

Gaste (1)

Video van die week

Oudio

Loading…

Foto's

Loading…
  • Voeg Foto's By
  • Sien Nog

© 2012   Created by MP Admin.

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service