Ons is 'n gemeente in die ooste van Pretoria, Suid-Afrika. Ons herinner mekaar aan ons liefde vir God en omgee vir mense met die leuse: "Jesus, alles in elkeen". Ons glo in die Bybel, luister na die Heilige Gees, en vertrou deur gebed. Gehoorsaamheid, verhoudings en diensbaarheid is vir ons belangrik. 

Al is ons bly jy besoek ons webblad, wil ons jou graag gesiglangs ontmoet! Kom maak 'n draai by een van die vele gereelde byeenkomste wat by ons gemeente plaasvind. Tussen weeklikse eredienste, omgeegroep byeenkomste, kursusse en kuier geleenthede sal jy verseker 'n plekkie kry!
Eredienste | Doop & huwelike | Raak betrokke

Ons webblad dien as 'n sentrale bron vir verskeie formate van media, wat jou kan help met geestelike groei, om in te skakel of net algemene inligting te kan bekom. Laai ons preke af, of lees enige van ons verskeie publikasies aanlyn. Hier kan jy ook enige belangrike vorms of dokumentasie bykom.
MP Admin

Huweliksvoorbereidingkursus [Eerste kwartaal 2012]

Meer Besonderhede

Huweliksvoorbereidingkursus [Eerste kwartaal 2012]

Time: February 2, 2012 to March 8, 2012
Location: Moreletapark Gemeente
Phone: 012.997.8000
Event Type: kursus, gesinne
Organized By: elize.engelbrecht@moreleta.co.za
Nuutste Aktiwiteit: Jan 17

Export to Outlook or iCal (.ics)

Beskrywing Van Gebeure

Die besluit om te trou is waarskynlik een van die grootste besluite wat ‘n mens neem aangesien dit twee mense lewenslank aan mekaar verbind. 

Die doel van die voorbereidingkursus is om:
• mekaar beter te leer ken vóór die sluiting van die huwelik
• meer begrip te ontwikkel vir dit wat wag na die troue
• om die kwesbaarhede (rooi ligte) te identifiseer en bevredigend deur te werk tot albei partye vrede daaroor het.

Kostes beloop R300 per paar wat ook ‘n werkboek insluit. 

Datums:
1ste Kwartaal: 2 – 23 Februarie & 1 en 8 Maart 2012

Alle Kommentaar

Voeg Kommentaar By

RSVP vir Huweliksvoorbereidingkursus [Eerste kwartaal 2012] om te kan saamgesels!

Join Moreletapark Gemeente

Gaste (1)

MP Admin

EPOS NUUSBRIEF

Hier kan jy inskryf op ons e-pos nuusbriewe. Tik jou epos adres en naam, en kyk uit vir die nuutste nuus, gebeure en ekstras. Gratis en verniet!







   

Video van die week


Kliek hier om nog videos te sien...

Oudio

Loading…

Foto's

Loading…
  • Voeg Foto's By
  • Sien Nog

© 2012   Created by MP Admin.

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service