Ons is 'n gemeente in die ooste van Pretoria, Suid-Afrika. Ons herinner mekaar aan ons liefde vir God en omgee vir mense met die leuse: "Jesus, alles in elkeen". Ons glo in die Bybel, luister na die Heilige Gees, en vertrou deur gebed. Gehoorsaamheid, verhoudings en diensbaarheid is vir ons belangrik.

Al is ons bly jy besoek ons webblad, wil ons jou graag gesiglangs ontmoet! Kom maak 'n draai by een van die vele gereelde byeenkomste wat by ons gemeente plaasvind. Tussen weeklikse eredienste, omgeegroep byeenkomste, kursusse en kuier geleenthede sal jy verseker 'n plekkie kry!
Eredienste | Doop & huwelike | Raak betrokke

Ons webblad dien as 'n sentrale bron vir verskeie formate van media, wat jou kan help met geestelike groei, om in te skakel of net algemene inligting te kan bekom. Laai ons preke af, of lees enige van ons verskeie publikasies aanlyn. Hier kan jy ook enige belangrike vorms of dokumentasie bykom.

Moral Innocence kursus

Meer Besonderhede

Moral Innocence kursus

Time: February 7, 2012 to February 28, 2012
Location: Moreletapark Gemeente
Phone: 012.997.8000
Event Type: kursus, gesinne
Organized By: elize.engelbrecht@moreleta.co.za
Nuutste Aktiwiteit: Jan 13

Export to Outlook or iCal (.ics)

Beskrywing Van Gebeure

Definieer die parameters van moraliteit en beskerm die morele onskuldigheid van ons kinders. God se bedoeling vir huweliks intimiteit. Liggaamsdele en die name wat ons daarvoor gebruik. Wanneer daardie GROOT vrae kom van klein mensies. Wat is die pro-aktiewe, indirekte manier van seks opleiding.

Datums:
7, 14, 21, 28 Februarie

Alle Kommentaar

Voeg Kommentaar By

RSVP vir Moral Innocence kursus om te kan saamgesels!

Join Moreletapark Gemeente

Gaste (1)

Video van die week

Oudio

Loading…

Foto's

Loading…
  • Voeg Foto's By
  • Sien Nog

© 2012   Created by MP Admin.

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service