Ons is 'n gemeente in die ooste van Pretoria, Suid-Afrika. Ons herinner mekaar aan ons liefde vir God en omgee vir mense met die leuse: "Jesus, alles in elkeen". Ons glo in die Bybel, luister na die Heilige Gees, en vertrou deur gebed. Gehoorsaamheid, verhoudings en diensbaarheid is vir ons belangrik.

Al is ons bly jy besoek ons webblad, wil ons jou graag gesiglangs ontmoet! Kom maak 'n draai by een van die vele gereelde byeenkomste wat by ons gemeente plaasvind. Tussen weeklikse eredienste, omgeegroep byeenkomste, kursusse en kuier geleenthede sal jy verseker 'n plekkie kry!
Eredienste | Doop & huwelike | Raak betrokke

Ons webblad dien as 'n sentrale bron vir verskeie formate van media, wat jou kan help met geestelike groei, om in te skakel of net algemene inligting te kan bekom. Laai ons preke af, of lees enige van ons verskeie publikasies aanlyn. Hier kan jy ook enige belangrike vorms of dokumentasie bykom.

Ontdek Jou Plek (Gawes kursus)

Meer Besonderhede

Ontdek Jou Plek (Gawes kursus)

Time: February 7, 2012 to February 28, 2012
Location: Moreletapark Gemeente
Phone: 012-997-8040
Event Type: ontdekjouplek, opleiding
Organized By: Lynette Bergh
Nuutste Aktiwiteit: Jan 23

Export to Outlook or iCal (.ics)

Beskrywing Van Gebeure

7 – 28 Feb 2012: 19h00 – 21h00: Oranje Saal

Ontdek jou unieke gawes waarmee God jou toegerus het om jou persoonlike styl, roeping en passie uit te leef!


Die Ontdek Jou Plek kursus leer jou meer van jou plek van diensbaarheid in God se Koninkryk.

  • Slegs 4x Di-aande. 
  • R50pp. 
  • Navrae: Lynette 012-9978040 / lynette@moreleta.co.za

Alle Kommentaar

Voeg Kommentaar By

RSVP vir Ontdek Jou Plek (Gawes kursus) om te kan saamgesels!

Join Moreletapark Gemeente

Gaste (1)

Video van die week

Oudio

Loading…

Foto's

Loading…
  • Voeg Foto's By
  • Sien Nog

© 2012   Created by MP Admin.

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service