Gebedspunte

Gebedspunte 10-16 Okt

10 Okt
“Maar wees vriendelik en vol ontferming teenoor mekaar; vergeef mekaar soos God ook in Christus julle vergewe het.” Efes 4:32
Vader, vergewe my dat ek soms so ongeskik en nors is teenoor ander. Ek lê my kwaad voor die kruis.

11 Okt
“Betoon hartlike broederliefde teenoor mekaar; bewys eerbied teenoor mekaar en wees mekaar daarin tot voorbeeld.” Rom 12:10
Here, ek respekteer mense nie vir wat hulle doen nie, maar omdat U hulle in U beeld gemaak het.

12 Okt
“Hulle help mekaar en praat mekaar moed in.” Jes 41:6
Wys my wie ek vandag kan moed inpraat en help, asseblief Here.

13 Okt
“Yster slyp yster, vriende vorm mekaar.”  Spr 27:17
Vader, U weet dat ek en _______________ soms koppe stamp. Vorm my daardeur om meer en meer soos Jesus te word.

14 Okt
“Wees geduldig met mekaar en vergewe mekaar as die een iets teen die ander het. Soos die Here julle vergewe het, moet julle mekaar ook vergewe.” Kol 3:13
Here, ek kies om _________________  te vergewe, soos U my vergewe. Volkome.

15 Okt

“Wees gasvry teenoor mekaar sonder om te kla.” 1 Pet 4:9
Here, help my om uit die ‘kla-groef’ uit te klim en in dankbaarheid te lewe.

16 Okt
“Wanneer julle grond verkoop of koop, moet julle mekaar nie uitbuit nie.” Lev 25:14
Here, ek vergewe dié mense wat onregverdig vir my of my familie uitgebuit het by ‘n grond transaksie.

Prayer Points 10-16 Oct

10 Oct
“Be kind and compassionate to one another, forgiving each other, just as in Christ God forgave you.” Eph 4:32
Father, forgive me for being rude and nasty towards others sometimes.  I lay my anger at the foot of the cross.

11 Oct
“Be devoted to one another in love. Honor one another above yourselves.” Rom 12:10
Lord, I respect people because You made them in your image, not for what they do.

12 Oct
“they help each other and say to their companions, “Be strong!” Isa 41:6
Lord Jesus, show me whom I can help and encourage today.

13 Oct
“As iron sharpens iron, so one person sharpens another.” Prov 27:17
Father, You know that ________________ and I don’t always get along very well. Use these disagreements to change me to become more like Jesus

14 Oct
“Bear with each other and forgive one another if any of you has a grievance against someone. Forgive as the Lord forgave you.”  Col 3:13
Lord, I choose to forgive ______________________, like You have forgiven me. Completely.

15 Oct
“Offer hospitality to one another without grumbling.” 1 Pet 4:9
Lord, help me to get out of this grumbling groove and live with thanksgiving.

16 Oct
“If you sell land to any of your own people or buy land from them, do not take advantage of each other.” Lev 25:14
Father, I forgive those who treated me or my family unjustly in the property transaction.