Ons is 'n gemeente in die ooste van Pretoria, Suid-Afrika. Ons herinner mekaar aan ons liefde vir God en omgee vir mense met die leuse: "Jesus, alles in elkeen". Ons glo in die Bybel, luister na die Heilige Gees, en vertrou deur gebed. Gehoorsaamheid, verhoudings en diensbaarheid is vir ons belangrik.

Al is ons bly jy besoek ons webblad, wil ons jou graag gesiglangs ontmoet! Kom maak 'n draai by een van die vele gereelde byeenkomste wat by ons gemeente plaasvind. Tussen weeklikse eredienste, omgeegroep byeenkomste, kursusse en kuier geleenthede sal jy verseker 'n plekkie kry!
Eredienste | Doop & huwelike | Raak betrokke

Ons webblad dien as 'n sentrale bron vir verskeie formate van media, wat jou kan help met geestelike groei, om in te skakel of net algemene inligting te kan bekom. Laai ons preke af, of lees enige van ons verskeie publikasies aanlyn. Hier kan jy ook enige belangrike vorms of dokumentasie bykom.

Inligting

Alpha Kursus

Die Alpha Kursus is ‘n praktiese bekendstelling van die Christelike geloof asook ‘n her-evangelisasie kursus. Die kursus bied aan mense die geleentheid om in ‘n veilige omgewing geloofs- en lewensvrae te vra en antwoorde daarop te soek.

Website: http://moreleta.org/alpha
Lede: 4
Nuutste Aktiwiteit: Apr 12, 2011

Welkom by die Alpha Kursus!

Gespreksforum

Foto's van Alpha Kamp [September 2010]

Die Alpha bediening het laas maand gaan kamp! Loer gerus na van die foto's van die geleentheid, en kontak vir Mathilda as jy wil betrokke…Meer

Started by MP Admin Oct 5, 2010.

Wat sê kerkleiers van die Alpha kursus 1 Reply

Mike Pilavachi"Alpha is such a simple concept it's like "Gosh why didn't we think of this before?” But that's the genius of it, it's simple enough that anyone can do it. It's about releasing the…Meer

Started by Gert. Last reply by MP Admin May 25, 2010.

Foto's van laaste Alpha kursus! 1 Reply

Loer gerus na 'n paar foto's van ons laaste Alpha geleentheid in April 2010...Meer

Started by MP Admin. Last reply by MP Admin May 17, 2010.

Alle Kommentaar

Voeg Kommentaar By

You need to be a member of Alpha Kursus to add comments!

 

Lede (4)

 
 
 

Video van die week

Oudio

Loading…

Foto's

Loading…
  • Voeg Foto's By
  • Sien Nog

© 2012   Created by MP Admin.

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service