Ons is 'n gemeente in die ooste van Pretoria, Suid-Afrika. Ons herinner mekaar aan ons liefde vir God en omgee vir mense met die leuse: "Jesus, alles in elkeen". Ons glo in die Bybel, luister na die Heilige Gees, en vertrou deur gebed. Gehoorsaamheid, verhoudings en diensbaarheid is vir ons belangrik.

Al is ons bly jy besoek ons webblad, wil ons jou graag gesiglangs ontmoet! Kom maak 'n draai by een van die vele gereelde byeenkomste wat by ons gemeente plaasvind. Tussen weeklikse eredienste, omgeegroep byeenkomste, kursusse en kuier geleenthede sal jy verseker 'n plekkie kry!
Eredienste | Doop & huwelike | Raak betrokke

Ons webblad dien as 'n sentrale bron vir verskeie formate van media, wat jou kan help met geestelike groei, om in te skakel of net algemene inligting te kan bekom. Laai ons preke af, of lees enige van ons verskeie publikasies aanlyn. Hier kan jy ook enige belangrike vorms of dokumentasie bykom.

Inligting

GAP

Gap bediening vir jong volwassenes wat saam groei en individueel uitleef om ons God- missie te leef...

Website: http://www.moreleta.org/gap
Location: "All over"
Lede: 60
Nuutste Aktiwiteit: May 10

Welkom by GAP!


GAP Kalender


'n Kaart van die GAP Omgeegroepe

Gespreksforum

Preeknotas: 2012/05/13 - Johann Smith

Hallo almal.  Hiermee die preeknotas vir komende Sondag.Meer

Started by Dorette Kasselman May 10.

Preeknotas: Stephan Joubert 2011-04-22

Daarsy.  Komende Sondag ase  preekskets.  Ons hoor graag jou opinie.Meer

Started by Dorette Kasselman Apr 17.

Preeknotas 2012-04-15

Goeiemore.  Hiermee die preeknotas vir komende Sondag.  Laat gerus weet wat jy dink.Meer

Started by Dorette Kasselman Apr 12.

Preeknotas: 2012/03/25

Goeiedag.  Hiermee komende Sondag se preeknotas.  Gesels gerus saam daaroor.Meer

Started by Dorette Kasselman Mar 22.

Alle Kommentaar

Voeg Kommentaar By

You need to be a member of GAP to add comments!

Comment by Leon Rademeyer on May 6, 2012 at 3:35pm
Word deel van GAP se GAP-Together sosiale netwerk ons hou lekker Makiti op die 25 Mei 2012 •http://www.facebook.com/groups/gaptogether/

‎25 May at 19:00 at Greek Church Hall Brooklyn, cnr Lynnwood rd and Roper street
Comment by Rassie on April 24, 2012 at 5:08pm

HI almal loer na  ons GAp active Mountainbike race!  stuur vir ons 'n email as jy wil kom: dorette@moreleta.co.za

Comment by Leon Rademeyer on April 3, 2012 at 7:49pm

Comment by Leon Rademeyer on March 30, 2012 at 11:54am

Die Blou Bulle en die Stormers wedstryd gaan op groot skerm gewys word by die Braai so bring jou stoel jou vleis en kom geniet die wedstryd ompgroot skaal saam almal.

http://www.facebook.com/events/292569870815911/

Comment by Leon Rademeyer on March 30, 2012 at 8:20am
Yes julle die GAP bring en braai is môre, daar is voorsiening gemaak as dit dalk so reën kom geniet dit saam almal onthou jou stoel. Begin van af 16:00 http://www.facebook.com/events/292569870815911/
Comment by Leon Rademeyer on March 25, 2012 at 12:16pm
Comment by Rassie on March 6, 2012 at 1:44pm

Hi almal is daar mense wat wil saam kamp?  Bespreek asb sommer by my

gap@moreleta.co.za

Comment by Rassie on March 2, 2012 at 2:14pm

HI almal GAP kamp is oppad, email ons as jy wil inskryf, gap@moreleta.co.za

Comment by Dorette Kasselman on February 23, 2012 at 12:05pm

Comment by Rassie on January 25, 2012 at 2:04pm

HI almal! Hoop dit gaan baie goed ons is weer volstoom aan die gang, indien jy wil inskakel kontak ons gerus vir meer inligting. Groete GAP - Team

 

Lede (60)

 
 
 

Video van die week

Oudio

Loading…

Foto's

Loading…
  • Voeg Foto's By
  • Sien Nog

© 2012   Created by MP Admin.

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service