Ons is 'n gemeente in die ooste van Pretoria, Suid-Afrika. Ons herinner mekaar aan ons liefde vir God en omgee vir mense met die leuse: "Jesus, alles in elkeen". Ons glo in die Bybel, luister na die Heilige Gees, en vertrou deur gebed. Gehoorsaamheid, verhoudings en diensbaarheid is vir ons belangrik.

Al is ons bly jy besoek ons webblad, wil ons jou graag gesiglangs ontmoet! Kom maak 'n draai by een van die vele gereelde byeenkomste wat by ons gemeente plaasvind. Tussen weeklikse eredienste, omgeegroep byeenkomste, kursusse en kuier geleenthede sal jy verseker 'n plekkie kry!
Eredienste | Doop & huwelike | Raak betrokke

Ons webblad dien as 'n sentrale bron vir verskeie formate van media, wat jou kan help met geestelike groei, om in te skakel of net algemene inligting te kan bekom. Laai ons preke af, of lees enige van ons verskeie publikasies aanlyn. Hier kan jy ook enige belangrike vorms of dokumentasie bykom.

Inligting

Junior Jeug Uitreik

'n Groep vir die uitreik van 13 September na Eersterus

Lede: 6
Nuutste Aktiwiteit: Feb 21, 2011

Gespreksforum

Groepsindeling

Hier is die groep vir Sondag se uitreik. Die leiers is in grys aangedui.

Started by Jorrie Jonker Sep 11, 2009.

Uitreikboekie

Hier is ons uitreik boekie met nog inligting

Started by Jorrie Jonker Sep 11, 2009.

Inligting uitreik 13 September na Nantes in Eerstrus

Hier is die inligting rondom ons uitreik Sondag na Eersterus asook n inskrywingsvorm. Epos asseblief voltoide inskrywing na jorrie.jonker@moreleta.co.za

Started by Jorrie Jonker Sep 9, 2009.

Alle Kommentaar

Voeg Kommentaar By

You need to be a member of Junior Jeug Uitreik to add comments!

 

Lede (6)

 
 
 

Video van die week

Oudio

Loading…

Foto's

Loading…
  • Voeg Foto's By
  • Sien Nog

© 2012   Created by MP Admin.

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service