Ons is 'n gemeente in die ooste van Pretoria, Suid-Afrika. Ons herinner mekaar aan ons liefde vir God en omgee vir mense met die leuse: "Jesus, alles in elkeen". Ons glo in die Bybel, luister na die Heilige Gees, en vertrou deur gebed. Gehoorsaamheid, verhoudings en diensbaarheid is vir ons belangrik.

Al is ons bly jy besoek ons webblad, wil ons jou graag gesiglangs ontmoet! Kom maak 'n draai by een van die vele gereelde byeenkomste wat by ons gemeente plaasvind. Tussen weeklikse eredienste, omgeegroep byeenkomste, kursusse en kuier geleenthede sal jy verseker 'n plekkie kry!
Eredienste | Doop & huwelike | Raak betrokke

Ons webblad dien as 'n sentrale bron vir verskeie formate van media, wat jou kan help met geestelike groei, om in te skakel of net algemene inligting te kan bekom. Laai ons preke af, of lees enige van ons verskeie publikasies aanlyn. Hier kan jy ook enige belangrike vorms of dokumentasie bykom.

Inligting

Lighuise van gebed

Bid daagliks vir 5 mense in jou omgewing en sien hoe God jou omgewing verander

Location: Woodlands
Lede: 6
Nuutste Aktiwiteit: Sep 3, 2011

Wat is lighuise van gebed

Gespreksforum

This group does not have any discussions yet.

Alle Kommentaar

Voeg Kommentaar By

You need to be a member of Lighuise van gebed to add comments!

Comment by Magdalena on April 19, 2011 at 1:37pm

Ek is so dankbaar dat hier so 'n groep is, aan wie ek kan deel hè, dit sal 'n voorreg wees om elke dag vir 5 mense in my omgewing te bid. God Bless!!

 

Comment by Freddie de Lange on August 21, 2010 at 4:25pm
Hoe gaan dit by die Lighuise van gebed bediening?
Hoe kan ek weer betrokke raak?
 

Lede (6)

 
 
 

Video van die week

Oudio

Loading…

Foto's

Loading…
  • Voeg Foto's By
  • Sien Nog

© 2012   Created by MP Admin.

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service