Ons is 'n gemeente in die ooste van Pretoria, Suid-Afrika. Ons herinner mekaar aan ons liefde vir God en omgee vir mense met die leuse: "Jesus, alles in elkeen". Ons glo in die Bybel, luister na die Heilige Gees, en vertrou deur gebed. Gehoorsaamheid, verhoudings en diensbaarheid is vir ons belangrik.

Al is ons bly jy besoek ons webblad, wil ons jou graag gesiglangs ontmoet! Kom maak 'n draai by een van die vele gereelde byeenkomste wat by ons gemeente plaasvind. Tussen weeklikse eredienste, omgeegroep byeenkomste, kursusse en kuier geleenthede sal jy verseker 'n plekkie kry!
Eredienste | Doop & huwelike | Raak betrokke

Ons webblad dien as 'n sentrale bron vir verskeie formate van media, wat jou kan help met geestelike groei, om in te skakel of net algemene inligting te kan bekom. Laai ons preke af, of lees enige van ons verskeie publikasies aanlyn. Hier kan jy ook enige belangrike vorms of dokumentasie bykom.

Omgeegroepe Hulpbronne

Inligting

Omgeegroepe Hulpbronne

Welkom by die Omgeegroepe Hulpbronne groep. Laai materiaal verniet af!

Lede: 46
Nuutste Aktiwiteit: 16 hours ago

Welkom by Omgeegroepe Hulpbronne!

By die Omgeegroepe Hulpbronne groep kan jy al die nuutste materiaal vanuit die Omgeegroep Bediening gratis en verniet aflaai. Bybelstudies, handleidings, leiersopleiding en antwoordstelle is alles vir jou hier beskikbaar.

As jy enige omgeegroep materiaal soek van voor 2009, laai gerus die volgende twee dokumente af:

> Alle omgeegroep materiaal argiewe
> Omgeegroeplesse [2004-2008]

As jy enige spesifieke dokument of hulpbron soek, maar dit nie kry nie, kontak gerus vir Mynhardt by mynhardt@moreleta.co.za, of skakel 012.997.8118.

Verskillende hulpbron kategorieë:

* Intreelesse vir nuwe groepe
* Leiersopleiding
* Bybelstudie boekies / Biblestudy guides
* Bybelstudie antwoordstelle / Biblestudy answer lessons

Gespreksforum

Bybelstudiemateriaal vir kleingroepe - Les N - 28 Mei - 1 Junie 2012

Ongesluierd, vryMeer

Tags: Bybelstudiemateriaal

Started by Connie van Zyl 16 hours ago.

Antwoordles N - Ongesluierd, vry

Jesus, deur die Gees, is die ligbron. Transformasie is 'n voortgaande proses in jou geloofsreis. Die Gees herskep gelowiges van binne-af. Die Gees is die krag en die waarborg van die heerlikheid in…Meer

Tags: antwoordles

Started by Connie van Zyl 16 hours ago.

Bible study material for adults small groups - Jesus your all in all

To take up your cross now means to let your selfish desires die, and to not do what you want or what you feel like, but only what God wants you to do.  Meer

Tags: material, study, Bible

Started by Connie van Zyl May 22.

Bybelstudiemateriaal vir kleingroepe - Les M - 14-18 Mei 2012

Jesus, alles vir jou?Meer

Tags: Bybelstudiemateriaal

Started by Connie van Zyl May 11.

Antwoordles M - Jesus, alles vir jou? - 14-18 Mei 2012

Op Pinksterdag sien ons hoe Christus in Petrus opgestaan het - Petrus het gesterf in homself sodat Christus nou deur sy Heilige Gees deur hom kom praat, getuig en 3000 mense tot bekering lei - Jesus,…Meer

Tags: antwoordles

Started by Connie van Zyl May 11.

Bybelstudiemateriaal vir kleingroepe - Les L - 7-11 Mei 2012

Wie is hierdie Jesus?Meer

Tags: Bybelstudiemateriaal

Started by Connie van Zyl May 4.

Antwoordles L - Wie is hierdie Jesus? - 7 - 11 Mei 2012

Christenskap is daarom niks anders as "Jesus in jou en Jesus deur jou nie".Meer

Tags: antwoordles

Started by Connie van Zyl May 4.

Antwoordles K - Jesus Leef! - 23-27 April 2012

Juis as ons besef dat ons swak is en nie krag in onsself het nie, leer die Bybel ons om die Heilige Gees te vertrou.Meer

Tags: Antwoordles

Started by Connie van Zyl Apr 23.

Bybelstudiemateriaal vir kleingroepe - Les J - 16-20 April 2012

Volg vra 'n prys!Meer

Tags: Bybelstudiemateriaal

Started by Connie van Zyl Apr 16.

Alle Kommentaar

Voeg Kommentaar By

You need to be a member of Omgeegroepe Hulpbronne to add comments!

 

Lede (46)

 
 
 

Video van die week

Oudio

Loading…

Foto's

Loading…
  • Voeg Foto's By
  • Sien Nog

© 2012   Created by MP Admin.

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service