Ons is 'n gemeente in die ooste van Pretoria, Suid-Afrika. Ons herinner mekaar aan ons liefde vir God en omgee vir mense met die leuse: "Jesus, alles in elkeen". Ons glo in die Bybel, luister na die Heilige Gees, en vertrou deur gebed. Gehoorsaamheid, verhoudings en diensbaarheid is vir ons belangrik.

Al is ons bly jy besoek ons webblad, wil ons jou graag gesiglangs ontmoet! Kom maak 'n draai by een van die vele gereelde byeenkomste wat by ons gemeente plaasvind. Tussen weeklikse eredienste, omgeegroep byeenkomste, kursusse en kuier geleenthede sal jy verseker 'n plekkie kry!
Eredienste | Doop & huwelike | Raak betrokke

Ons webblad dien as 'n sentrale bron vir verskeie formate van media, wat jou kan help met geestelike groei, om in te skakel of net algemene inligting te kan bekom. Laai ons preke af, of lees enige van ons verskeie publikasies aanlyn. Hier kan jy ook enige belangrike vorms of dokumentasie bykom.

Inligting

Projek Manna

Projek Manna verskaf 'n gebalanseerde maaltyd in 'n blikkie aan behoeftige mense op 'n daaglikse basis. Enige individue of omgeegroep is welkom om betrokke te raak by ons, daar is vele geleenthede

Location: Pretoria/Tshwane area
Lede: 2
Nuutste Aktiwiteit: Jun 8, 2010

Gespreksforum

Blikkie verkope

Ons blikkies is beskikbaar aan enige individue/omgeegroep om aan behoeftige mense kos te verskaf.Die blikkies is beskikbaar teen R10 p/blikkies by die stoor by Woodlands weeksdae. Ons is ook Sondae…Meer

Started by Elizma Brink Jan 8, 2010.

Alle Kommentaar

Voeg Kommentaar By

You need to be a member of Projek Manna to add comments!

 

Lede (2)

 
 
 

Video van die week

Oudio

Loading…

Foto's

Loading…
  • Voeg Foto's By
  • Sien Nog

© 2012   Created by MP Admin.

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service