Ons is 'n gemeente in die ooste van Pretoria, Suid-Afrika. Ons herinner mekaar aan ons liefde vir God en omgee vir mense met die leuse: "Jesus, alles in elkeen". Ons glo in die Bybel, luister na die Heilige Gees, en vertrou deur gebed. Gehoorsaamheid, verhoudings en diensbaarheid is vir ons belangrik.

Al is ons bly jy besoek ons webblad, wil ons jou graag gesiglangs ontmoet! Kom maak 'n draai by een van die vele gereelde byeenkomste wat by ons gemeente plaasvind. Tussen weeklikse eredienste, omgeegroep byeenkomste, kursusse en kuier geleenthede sal jy verseker 'n plekkie kry!
Eredienste | Doop & huwelike | Raak betrokke

Ons webblad dien as 'n sentrale bron vir verskeie formate van media, wat jou kan help met geestelike groei, om in te skakel of net algemene inligting te kan bekom. Laai ons preke af, of lees enige van ons verskeie publikasies aanlyn. Hier kan jy ook enige belangrike vorms of dokumentasie bykom.

Inligting

Skatkisbediening

Sluit aan by ons groep www.facebook.com - SKATKIS. Alle poste word daarop geadverteer. Kontak 012 9978123 en laat 'n boodskap met jou eposadres- dan stuur ons alle poste per epos aan jou.

Website: http://www.facebook.com/skatkis
Location: Pretoria
Lede: 9
Nuutste Aktiwiteit: Sep 29, 2011

Gespreksforum

This group does not have any discussions yet.

Alle Kommentaar

Voeg Kommentaar By

You need to be a member of Skatkisbediening to add comments!

Comment by Joe Gouws on September 29, 2011 at 11:44am

Help ek is dom, wat doen ek om die buite wereld te laat weet dat ek werk soek

 

Comment by Johan Lourens on September 3, 2011 at 9:03pm
Ek is dringend op soek na administratiewe werk of 'n toesighouer pos
 

Lede (9)

 
 
 

Video van die week

Oudio

Loading…

Foto's

Loading…
  • Voeg Foto's By
  • Sien Nog

© 2012   Created by MP Admin.

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service