Ons is 'n gemeente in die ooste van Pretoria, Suid-Afrika. Ons herinner mekaar aan ons liefde vir God en omgee vir mense met die leuse: "Jesus, alles in elkeen". Ons glo in die Bybel, luister na die Heilige Gees, en vertrou deur gebed. Gehoorsaamheid, verhoudings en diensbaarheid is vir ons belangrik.

Al is ons bly jy besoek ons webblad, wil ons jou graag gesiglangs ontmoet! Kom maak 'n draai by een van die vele gereelde byeenkomste wat by ons gemeente plaasvind. Tussen weeklikse eredienste, omgeegroep byeenkomste, kursusse en kuier geleenthede sal jy verseker 'n plekkie kry!
Eredienste | Doop & huwelike | Raak betrokke

Ons webblad dien as 'n sentrale bron vir verskeie formate van media, wat jou kan help met geestelike groei, om in te skakel of net algemene inligting te kan bekom. Laai ons preke af, of lees enige van ons verskeie publikasies aanlyn. Hier kan jy ook enige belangrike vorms of dokumentasie bykom.

Inligting

Te Koop/Weggee!

Hier kan jy enige items lys wat jy te koop of gratis wil aanbied aan die Moreletapark gemeenskap. Jy is ook welkom om iets te lys waarna jy opsoek is.

Lede: 24
Nuutste Aktiwiteit: Mar 18

Gespreksforum

Tuinwoonstel

Started by Alna Feb 15.

Tweede hande meubels te koop

Started by Liezel Schlebusch Jan 16.

Necklesses for sale 1 Reply

Started by Elsabe. Last reply by Elsabe Nov 1, 2011.

Black bracelet for sale

Started by Elsabe Nov 1, 2011.

White bracelet for sale

Started by Elsabe Nov 1, 2011.

White choke chain for sale

Started by Elsabe Nov 1, 2011.

2009 VW Polo te koop

Started by Wikus Jun 17, 2011.

Te koop - Crazy Fitness Machine

Started by Inze Jan 6, 2011.

Meenthuis te deel

Started by Lorraine Dec 1, 2010.

Alle Kommentaar

Voeg Kommentaar By

You need to be a member of Te Koop/Weggee! to add comments!

Comment by Sunelle Britz on November 16, 2011 at 3:02pm

Areli Automotive Services.

My man se nuwe onderneming.  :-)

Billike pryse en fantastiese diens.  Word op hoogte gehou deur die proses van pryse en van vordering. 

Petrus Britz - Pretoria - 082 491 4542

Comment by Sunelle Britz on November 16, 2011 at 3:01pm

Comment by Johan Lourens on September 3, 2011 at 9:06pm
Is dringend op soek na 'n dubbel bed matras, sonder basis. Net matras alleen.
Comment by Kristell on March 2, 2011 at 9:39am

Dringende verblyf benodig vir Leighton van Schalkwyk in PTA oos.

Het van 'n klein dorpie stad toe getrek om sy SAIPA klerkskap te voltooi, maar sukkel met goeie verblyf wat sy salarisie kan bekostig!

076 120 2256

 

Lede (24)

 
 
 

Video van die week

Oudio

Loading…

Foto's

Loading…
  • Voeg Foto's By
  • Sien Nog

© 2012   Created by MP Admin.

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service