Ons is 'n gemeente in die ooste van Pretoria, Suid-Afrika. Ons herinner mekaar aan ons liefde vir God en omgee vir mense met die leuse: "Jesus, alles in elkeen". Ons glo in die Bybel, luister na die Heilige Gees, en vertrou deur gebed. Gehoorsaamheid, verhoudings en diensbaarheid is vir ons belangrik.

Al is ons bly jy besoek ons webblad, wil ons jou graag gesiglangs ontmoet! Kom maak 'n draai by een van die vele gereelde byeenkomste wat by ons gemeente plaasvind. Tussen weeklikse eredienste, omgeegroep byeenkomste, kursusse en kuier geleenthede sal jy verseker 'n plekkie kry!
Eredienste | Doop & huwelike | Raak betrokke

Ons webblad dien as 'n sentrale bron vir verskeie formate van media, wat jou kan help met geestelike groei, om in te skakel of net algemene inligting te kan bekom. Laai ons preke af, of lees enige van ons verskeie publikasies aanlyn. Hier kan jy ook enige belangrike vorms of dokumentasie bykom.

Inligting

Tiener Crowd

Whazup!WElkom by die jeugbediening groep van Moreleta, join ons op Sondag aande 17:30 by Woodlands!

Website: http://www.moreletajeug.co.za/
Location: Woodlands gebou, Moreleta
Lede: 14
Nuutste Aktiwiteit: Jan 30

Gespreksforum

Church hopping 2 Replies

Hi almal, baie mense se dat kerke in vandag se tyd net meeding om te kyk wie die beste "show" kan lewer en dat die jeug lief is vir "Church hopping" daarom voel party Ng gemeentes dat daar nie n…Meer

Started by Karel Junior ( KJ ). Last reply by Karel Junior ( KJ ) Apr 28, 2010.

Alle Kommentaar

Voeg Kommentaar By

You need to be a member of Tiener Crowd to add comments!

Comment by Rassie on January 4, 2010 at 10:02am
Hi, ONs begin 31ste Januarie, so ver ek weet is ons sale reeds opgedeel. Elke graadgroep het nou sy eie saal.Die res van die inligting sal deurgegee word soos ons dit vasgemaak het.
Comment by richard van der merwe on December 25, 2009 at 10:02pm
hellom rasie waneer bigen ons we en hoe word ons op ge deel
 

Lede (14)

 
 
 

Video van die week

Oudio

Loading…

Foto's

Loading…
  • Voeg Foto's By
  • Sien Nog

© 2012   Created by MP Admin.

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service