Ons is 'n gemeente in die ooste van Pretoria, Suid-Afrika. Ons herinner mekaar aan ons liefde vir God en omgee vir mense met die leuse: "Jesus, alles in elkeen". Ons glo in die Bybel, luister na die Heilige Gees, en vertrou deur gebed. Gehoorsaamheid, verhoudings en diensbaarheid is vir ons belangrik.

Al is ons bly jy besoek ons webblad, wil ons jou graag gesiglangs ontmoet! Kom maak 'n draai by een van die vele gereelde byeenkomste wat by ons gemeente plaasvind. Tussen weeklikse eredienste, omgeegroep byeenkomste, kursusse en kuier geleenthede sal jy verseker 'n plekkie kry!
Eredienste | Doop & huwelike | Raak betrokke

Ons webblad dien as 'n sentrale bron vir verskeie formate van media, wat jou kan help met geestelike groei, om in te skakel of net algemene inligting te kan bekom. Laai ons preke af, of lees enige van ons verskeie publikasies aanlyn. Hier kan jy ook enige belangrike vorms of dokumentasie bykom.

Inligting

WAMM - Shepherds

Die "Shepherds" by die WAMM bediening is die leiers van ons dissipelskap program. Hulle is verantwoordelik vir die lede in WAMM en is die bedienaars hier by ons.

Location: Moreleta gemeente
Lede: 13
Nuutste Aktiwiteit: May 14, 2010

Gespreksforum

Romeine 8:5-9 3 Replies

HI ALmal hier is die dokument.  Bestudeer dit.  Onthou dit is vir fasiliterings doeleindes. GroeteRassieMeer

Started by Rassie. Last reply by Rassie May 14, 2010.

Romeine 8

HI almal.  ONs gesels die week oor die eerste 4/5 verse van Romeine 8.  Kom ons gaan berei voor in gebed en soek verwysings verse vir dit wat in die dokument is. Ons wil graag saam fellowship saam…Meer

Started by Rassie Apr 20, 2010.

Heilge Gees 3 Replies

Hi almal, welkom aan die wat aangesluit het by die shepards groep.  Hier kan ons lekker gesels op die gespreksforum oor die tema.  Laat weet my as jy nog nie "The Power Connection" ontvang het nie. …Meer

Started by Rassie. Last reply by Rassie Mar 18, 2010.

Geloof 3 Replies

Hi almal, het julle die notas ontvang oor geloof?  Is daar enige vrae? Voorstelle?

Started by Rassie. Last reply by Rassie Mar 11, 2010.

Alle Kommentaar

Voeg Kommentaar By

You need to be a member of WAMM - Shepherds to add comments!

Comment by Rassie on May 5, 2010 at 11:28am
HI almal, ek sine ons sukkel maar so bietjie om by die gespreksforum uit te kom. Wanda hanteer Romeine 8:5-9 Donderdagaand, ek dit belowe om awesome te wees. EK stuur die link vir julle op My Moreleta. Kyk bietjie daarna en gesels saam oor wat julle beleef in die gedeelte.
Comment by Rassie on March 18, 2010 at 1:04pm
Ek stem saam met Carmen, dalk kan ons met Wanda gesels en dit reel as uitreik vir Wamm Shepards
Comment by Carmen Koornhof on March 18, 2010 at 9:40am
Hallo Vriende

Hierdie is awesome geleentheid om te gaan uitreik in die stad...mense se stalletjies te ondersteun en net liefde te gaan wees. Van ons band ouens gaan aan die fees van hulle afsluit met bietjie praise en worship. Kom wees deel en noem dit asb in julle shepards groepe.....ONTHOU OM ROOi Te Dra!!!

Sien julle daar
Comment by Carmen Koornhof on March 18, 2010 at 9:38am
RED Festival: 16 April 2010






RED, blue, green, RED, yellow, white, RED, purple, RED RED RED! RED is the colour to wear this April! The colour RED speaks of warmth, life and yes, love. Come join us at the annual RED Festival where we celebrate God’s love for His people, our love for Him and share a sense of togetherness!

When:
16 April 2010 from 16:00 to 21:00.

Where:
PEN premises, C/o Bosman & Vermeulen Streets, Pretoria CBD.

Why:
Entertainment, stalls, treats, fun & games!

Dress:
RED off course! (There will be a prize for the best red dressed guest)



So scratch out the 16th of April and come and celebrate God’s love for our city! Be RED, be ready!



Contact details:
012 323 6688 :t
086 524 0733 :f
info@pen.org.za :e
www.pen.org.za :w
Postal Address:
P.O. Box 818
Pretoria 0001
Gauteng
South Africa
Banking details:
Bank: ABSA
Branch name: Bosman Str.
Branch code: 632005
Account nr: 20263385



Registration number: 9201259/08 - 013-087 NPO
Comment by Rassie on March 10, 2010 at 10:35am
Great!!! Bly jy hou daarvan. Jy enige vrae?
Comment by Yvette on March 10, 2010 at 10:28am
Hi Russie!
Baie dankie dis stunning gedoen!! dis so mooi mens kan nie wag om dit te lees nie!!
Baie dankie vir al die skrif wat jy gegee het, dis lekker om dit te bestudeer en weer op nuut te kyk wat geloof is!
Comment by Michelle Stapelberg on March 8, 2010 at 3:59pm
Wat n skok vir my comfort zone! Ek het nie geweet rekenaar- intelek is deel van Sheparding nie, maar prys die Here, ek het dit gemaak! My geloof was sterk al kon ek aan die begin geen sukses beleef, is ek nou gejoin, gekomentaar, gerekenaar! blessings Michelle
Comment by Pieter on March 8, 2010 at 1:45pm
whazup
 

Lede (13)

 
 
 

Video van die week

Oudio

Loading…

Foto's

Loading…
  • Voeg Foto's By
  • Sien Nog

© 2012   Created by MP Admin.

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service