Ons is 'n gemeente in die ooste van Pretoria, Suid-Afrika. Ons herinner mekaar aan ons liefde vir God en omgee vir mense met die leuse: "Jesus, alles in elkeen". Ons glo in die Bybel, luister na die Heilige Gees, en vertrou deur gebed. Gehoorsaamheid, verhoudings en diensbaarheid is vir ons belangrik.

Al is ons bly jy besoek ons webblad, wil ons jou graag gesiglangs ontmoet! Kom maak 'n draai by een van die vele gereelde byeenkomste wat by ons gemeente plaasvind. Tussen weeklikse eredienste, omgeegroep byeenkomste, kursusse en kuier geleenthede sal jy verseker 'n plekkie kry!
Eredienste | Doop & huwelike | Raak betrokke

Ons webblad dien as 'n sentrale bron vir verskeie formate van media, wat jou kan help met geestelike groei, om in te skakel of net algemene inligting te kan bekom. Laai ons preke af, of lees enige van ons verskeie publikasies aanlyn. Hier kan jy ook enige belangrike vorms of dokumentasie bykom.

Alle Groepe (36)

  • Boekbesprekings

    21 members Nuutste Aktiwiteit: Mar 18 Besprekingsforum oor boeke wat die moeitewerd is, dalk nié die moeitewêrd is nie en boeke wat vêrdere ondersoek nodig het voor ons besluit...

  • Skatkisbediening

    9 members Nuutste Aktiwiteit: Sep 29, 2011

    Sluit aan by ons groep www.facebook.com - SKATKIS. Alle poste word daarop geadverteer. Kontak 012 9978123 en…

  • Kilner Park/Moot members

    11 members Nuutste Aktiwiteit: Nov 1, 2011 This group is a place for the members in the kilner Park ie moot to get to know each other

  • Te Koop/Weggee!

    24 members Nuutste Aktiwiteit: Mar 18 Hier kan jy enige items lys wat jy te koop of gratis wil aanbied aan die Moreletapark gemeenskap. Jy is ook welkom om iets te lys waarna jy opsoek is.

  • Geestelike Ondersteuningsentrum

    12 members Nuutste Aktiwiteit: Mar 18

    Die Ondersteuningsentrum is ‘n plek waar die gemeenskap bedien word deur‘n verskeidenheid Bybelse Ondersteuningsdienste. Die dienste word…

  • Duifies Kleuterskool

    2 members Nuutste Aktiwiteit: Mar 5

    Moreleta Duifies is ‘n créche cum kleuterskool wat ‘n diens aan die gemeenskap lewer deur middel van opvoedende onderrig vanuit ‘n geestelike…

  • YESHUA

    2 members Nuutste Aktiwiteit: Jun 1, 2011 Kommunikasie kanaal vir omgeegroep van Wikus Lambrechts

  • eTestimony

    7 members Nuutste Aktiwiteit: Apr 24 eTestimony is a virtual space where you can join in and watch as real people tell real stories of their spiritual walk and journey with Jesus.

  • Alpha Kursus

    4 members Nuutste Aktiwiteit: Apr 12, 2011 Die Alpha Kursus is ‘n praktiese bekendstelling van die Christelike geloof asook ‘n her-evangelisasie kursus. Die kursus bied aan mense die…

  • Cross Of Hope

    3 members Nuutste Aktiwiteit: Jun 8, 2010 Cross of Hope operates under the homeless communities in the east of Pretoria. We spread the Good News Gospel and link the Message to a basic handout…

  • C Team

    4 members Nuutste Aktiwiteit: Aug 21, 2010 C Team is 'n groep jeug bedienaars wat 'n passie het vir die jongmense. Soos Jesus sal ons ons lewe gee sodat jongmense Hom sal sien...

  • WAMM - Shepherds

    13 members Nuutste Aktiwiteit: May 14, 2010 Die "Shepherds" by die WAMM bediening is die leiers van ons dissipelskap program. Hulle is verantwoordelik vir die lede in WAMM en is die bedienaars…

  • Projek Manna

    2 members Nuutste Aktiwiteit: Jun 8, 2010 Projek Manna verskaf 'n gebalanseerde maaltyd in 'n blikkie aan behoeftige mense op 'n daaglikse basis. Enige individue of omgeegroep is welkom om…

  • Lighuise van gebed

    6 members Nuutste Aktiwiteit: Sep 3, 2011 Bid daagliks vir 5 mense in jou omgewing en sien hoe God jou omgewing verander

  • Tiener Crowd

    14 members Nuutste Aktiwiteit: Jan 30

    Whazup!WElkom by die jeugbediening groep van Moreleta, join ons op Sondag aande 17:30 by Woodlands!

  • Junior Jeug Uitreik

    6 members Nuutste Aktiwiteit: Feb 21, 2011 'n Groep vir die uitreik van 13 September na Eersterus

  • Adventures4Christ

    10 members Nuutste Aktiwiteit: Aug 5, 2010 Dit gaan ook oor JOU! Kom blaas af saam ons en blaas iemand om met verbasing, maak jou hare los en wees jouself, dis al wat God van ons wil…

  • Omgeegroepe Hulpbronne

    46 members Nuutste Aktiwiteit: 16 hours ago

    Welkom by die Omgeegroepe Hulpbronne groep. Laai materiaal verniet af!

  • Vastfontein Ondersteuners

    4 members Nuutste Aktiwiteit: Nov 19, 2009 'n Groep vir almal wat by die Vastfontein gemeenskapstransformasie projek betrokke is.

  • Skatkis

    15 members Nuutste Aktiwiteit: Mar 26 Ons bring werksoekers en werkgewers bymekaar. Beskikbare poste word hierop geadverteer en weekliks opgedateer. Skatkis het ook byeenkomste op…

Video van die week

Oudio

Loading…

Foto's

Loading…
  • Voeg Foto's By
  • Sien Nog

© 2012   Created by MP Admin.

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service