KLEINGROEPE

Groei dieper in jou verhouding met God. Word deel van ‘n groep, word deel van ons familie!

Vir elke persoon is hier ‘n spesiale plek om te leer, groei, te dien en saam te beleef!
Ons wil jou graag vergesel op jou geloofsreis. Skakel in by ‘n splinternuwe kleingroep.

VROUE

Vir enige vrou wat konneksie en geestelike groei wil beleef, sluit hier aan. 
vroue@moreleta.co.za | Vroue Facebook 

CMM

Het jy ‘n passie vir “brekkie-draffies”, 4×4 aksie, gebedsreise en so die Here te dien? Sluit aan by CMM (Christian Ministry Moreleta)
012 997 8112 | belange@moreleta.co.za 

JONGWERKENDES

Jongvolwassenes met passie vir die lewe! Hier groei ons geestelik en bou mekaar op in die geloof by ons Koffiekuiers en Coffee Teachings.
012 997 8100 | gap@moreleta.co.za

ENKELLOPENDES

Maak jou los van eensaamheid. Kom ontmoet nuwe vriende en groei geestelik saam.
enkel@moreleta.co.za

Mammas met babas

Kom deel jou lief en leed saam ander mammas en leer by mekaar om jou grootste geskenk, jou kind in die weë van die Here groot te maak.
belangegroepe@moreleta.co.za

SENIOR GROEPE

‘n Plek van Bybelstudie, en saamkuier geleenthede. 
Annaliese 012 997 8112 | kleingroepe@moreleta.co.za
Ons Goue Kruik se maandelikse byeenkomste bied uitstappies, musiekkuiers en nog meer.
Marnell 012 997 8112 | gk@moreleta.co.za

IN GEMEENSKAP-REEKS

Skakel in by ‘n splinternuwe kleingroep!  Woon die In Gemeenskap-reeks by.

Kontak:
kleingroepe@moreleta.co.za | 012 997 8100

Mediateek

Die mediateek in Shekinah Boekwinkel is daar om jou gratis toegang te gee tot relevante hulpbronne (boeke & DVD’s word uitgeleen). As jou kleingroep behoefte het om ander temas te behandel, is die Mediateek die plek om te loer.

KONTAK