Ons is 'n gemeente in die ooste van Pretoria, Suid-Afrika. Ons herinner mekaar aan ons liefde vir God en omgee vir mense met die leuse: "Jesus, alles in elkeen". Ons glo in die Bybel, luister na die Heilige Gees, en vertrou deur gebed. Gehoorsaamheid, verhoudings en diensbaarheid is vir ons belangrik. 

Al is ons bly jy besoek ons webblad, wil ons jou graag gesiglangs ontmoet! Kom maak 'n draai by een van die vele gereelde byeenkomste wat by ons gemeente plaasvind. Tussen weeklikse eredienste, omgeegroep byeenkomste, kursusse en kuier geleenthede sal jy verseker 'n plekkie kry!
Eredienste | Doop & huwelike | Raak betrokke

Ons webblad dien as 'n sentrale bron vir verskeie formate van media, wat jou kan help met geestelike groei, om in te skakel of net algemene inligting te kan bekom. Laai ons preke af, of lees enige van ons verskeie publikasies aanlyn. Hier kan jy ook enige belangrike vorms of dokumentasie bykom.

Kontak ons

Wil jy vir ons iets sê, voorstel of vra?  Soek jy iets en kan dit nie opspoor nie?  Kontak ons hier.  Enige kommentaar is ook welkom.

Algemene besonderhede

E-pos: info@moreleta.co.za
Web: www.moreleta.org

Kantoorure:
Ma - Vr 08:00-16:00

Woodlandssentrum

Tel:    012 997 8000
Faks: 0866 77 88 88

Noodnommer na-ure vir algemene navrae: 

073 573 4869

Ondersteuningsentrum

Tel: 012 997 8035/8135
E-pos: geo@moreleta.co.za 

Noodnommer na ure 073 462 3877

 

Shekinah Boekwinkel

Tel: 012 997 8041/8141

E-pos: woodlandsbw@moreleta.co.za

Boekwinkelure: So voor en na eredienste 

Ma - Vry 08:00-16:00

Moreleta Duifies Kleuterskool

Tel: 012 997 8070; Faks 086 676 8616 

E-pos: duifies@moreleta

Sluit by die groep aan.

   

Ander belangrike inligting:

© 2012   Created by MP Admin.

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service