Moreletapark Media

i_mm

As deel van Moreletapark Gemeente se Produksiehuis, is ons hier om te inspireer, te beinvloed en betrokke te maak! Hierdie hoogs kreatiewe en professionele inisiatief  is daarop toegespits om die heel beste multimedia ondersteuning moontlik te bied. Of dit opnames is, CD of DVD opnames of videoclips: ons kreatiewe personeel is hier om ‘n effektiewe boodskap konstant oor te dra.

Besoek gerus www.moreletaparkmedia.com om meer van ons Moreletapark Gemeente produkte te sien.

i_st

[stories]

i_gc

Grow Cafe

i_kn

KykNuut

i_svh

Stories van Hoop

i_af

Afkondigings

Videos van die week: