Navrae

Hoe kan ons help?

Moreletapark Gemeente Inligtingstuk

Proses rakende die toekoms van Moreletapark Gemeente Mei 2019

Moreleta Park Congregation Information Bulletin

Process regarding the future of Moreleta Park Congregation May 2019

Waar kan ek betrokke raak?

Jy kan ‘n verskil maak – hier is ‘n plek vir jou!

Wie kan my help?

Ons help graag.

Nuwe lidmaat
Is jy nuut? Ons skakel jou graag in!
info@moreleta.co.za


2serveU
Waarmee kan ons help / is daar iets spesifiek?
2serveu@moreleta.co.za


Wholeness Centre
Geestelike / emosionele dienste, groephulp en siekesorg
012 997 8035 | versorging@moreleta.co.za

 

 

Doop
Wil jy jou kind doop?
doop@moreleta.co.za


Huwelik
Ons stap die pad saam tot met jou troudag.
huwelike@moreleta.co.za


Fasiliteite
Ons help jou met lokaal-reëlings vir troues, begrafnisse of ander.
Annelie 012 997 8113 | lokale@moreleta.co.za

Wat kan ek gee?

Jou tyd en gawes maak ‘n verskil.

Finansiële bydraes:

Jy kan die volgende metodes gebruik:

  • elektroniese betaling
  • gemerkte koevert in offergawesakkies met kontant/tjek
  • debietorder (e-pos finansies@moreleta.co.za )
  • per kaart by die boekwinkel
  • Zapper stelsel

Stuur bewys van betaling na  finansies@moreleta.co.za of faks dit na: 086 611 9090 indien jy ’n deposito vir enige ander doel gedoen het.


Vir ‘n belastingsertifikaat vir donasies aan CMR of LIFT, kontak: finansies@moreleta.co.za

Rekeningnaam: 

NG Gemeente Moreletapark
Tak: 63 20 05, ABSA Woodlands
Rekeningnr: 3490 143 547 – Tjekrekening


Algemene verwysings:
Dankoffer: 1000/101
Geloofsoffer (Sending): 1000/200
CGD (Gemeenskap): 2000/112
Skulddelging: 1000/500
Pure Hope Kids: 2520/101