Ons is 'n gemeente in die ooste van Pretoria, Suid-Afrika. Ons herinner mekaar aan ons liefde vir God en omgee vir mense met die leuse: "Jesus, alles in elkeen". Ons glo in die Bybel, luister na die Heilige Gees, en vertrou deur gebed. Gehoorsaamheid, verhoudings en diensbaarheid is vir ons belangrik.

Al is ons bly jy besoek ons webblad, wil ons jou graag gesiglangs ontmoet! Kom maak 'n draai by een van die vele gereelde byeenkomste wat by ons gemeente plaasvind. Tussen weeklikse eredienste, omgeegroep byeenkomste, kursusse en kuier geleenthede sal jy verseker 'n plekkie kry!
Eredienste | Doop & huwelike | Raak betrokke

Ons webblad dien as 'n sentrale bron vir verskeie formate van media, wat jou kan help met geestelike groei, om in te skakel of net algemene inligting te kan bekom. Laai ons preke af, of lees enige van ons verskeie publikasies aanlyn. Hier kan jy ook enige belangrike vorms of dokumentasie bykom.
Alvar Olivier
  • Manlik
  • Pretoria
  • South Africa
Share on Facebook Stuur Aan Twitter

Alvar Olivier's Friends

  • Riaan Perold
  • Dewald Rosema
  • Elizma Brink
  • Ian Dubery
  • Piet Labuschagne
  • Willem Badenhorst
  • Karus Prinsloo
  • Jorrie Jonker
  • Maresa
  • Alisha
  • Diana Rabie
  • Mynhardt van Pletsen

Alvar Olivier's Groups

 

Alvar Olivier se Bladsy

Profile Information

Naam en van?
Alvar Olivier
Noem van jou belangstellings?
Internet, Fietsry
Wat is jou gunsteling tydverdryf?
Lees & Bybelstudie
Waar skakel jy in?
Ek is betrokke by 'n plaaslike gemeente
Waar is jy op jou geestelike reis?
Ek is 'n volgeling van Jesus
Noem jou organisasie/beroep/webblad?
http://sites.google.com/site/1crossofhope/

Alvar Olivier se Fotos

Loading…
  • Voeg Foto's By
  • Sien Nog

Comment Wall (3 comments)

You need to be a member of Moreletapark Gemeente to add comments!

Join Moreletapark Gemeente

At 12:06am on November 16, 2009, Riaan Perold said…
Dankie man. Wens jou net die beste toe. Dit is duidelik dat dit moeilik is vir meeste mense om regte omgee te weerstaan. Riaan
At 3:21pm on September 28, 2009, Diana Rabie said…
Hi Alvar!

Dis wonderlik om te sien hoe baie mense daar by die diens is!

Hoe het dit met die doop gegaan?

Julle doen wonderlike werk! Vasbyt en hou so aan!

Blessings

Diana
At 12:56pm on September 22, 2009, Willem Badenhorst said…
Alvar

Great om van jou te hoor. Ek hoor die doopviering Saterdag was great.

Groete

Willem
 
 
 

Video van die week

Oudio

Loading…

Foto's

Loading…
  • Voeg Foto's By
  • Sien Nog

© 2012   Created by MP Admin.

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service