Ons is 'n gemeente in die ooste van Pretoria, Suid-Afrika. Ons herinner mekaar aan ons liefde vir God en omgee vir mense met die leuse: "Jesus, alles in elkeen". Ons glo in die Bybel, luister na die Heilige Gees, en vertrou deur gebed. Gehoorsaamheid, verhoudings en diensbaarheid is vir ons belangrik.

Al is ons bly jy besoek ons webblad, wil ons jou graag gesiglangs ontmoet! Kom maak 'n draai by een van die vele gereelde byeenkomste wat by ons gemeente plaasvind. Tussen weeklikse eredienste, omgeegroep byeenkomste, kursusse en kuier geleenthede sal jy verseker 'n plekkie kry!
Eredienste | Doop & huwelike | Raak betrokke

Ons webblad dien as 'n sentrale bron vir verskeie formate van media, wat jou kan help met geestelike groei, om in te skakel of net algemene inligting te kan bekom. Laai ons preke af, of lees enige van ons verskeie publikasies aanlyn. Hier kan jy ook enige belangrike vorms of dokumentasie bykom.
Hennie van Wyk
  • Manlik
  • Upington
  • South Africa
Share on Facebook Stuur Aan Twitter

Hennie van Wyk's Friends

  • Elna
 

Hennie van Wyk se Bladsy

Profile Information

Naam en van?
Hennie van Wyk
Noem van jou belangstellings?
Skaak
Wat is jou gunsteling tydverdryf?
stap
Waar skakel jy in?
Ek is betrokke by 'n plaaslike gemeente
Waar is jy op jou geestelike reis?
Ek is 'n volgeling van Jesus
Noem jou organisasie/beroep/webblad?
http://www.facebook.com/group.php?gid=121189434564947&v=wall

Hennie van Wyk se Fotos

Loading…
  • Voeg Foto's By
  • Sien Nog

Hennie van Wyk's Blog

Marzanne Kruger

Liewe vriende

Ek lewer graag my getuienis vir julle hier.Vir baie van julle sal hierdie naam nou bekend klink...dit is die eenjarige dogtertjie wat so aangerand is 'n maand gelede terwyl sy opgepas is deur haar nanny.Hierdie verhaal is vir my 'n lewenspad wat ek nou al vir een maand loop.Dit het my vreeslik geraak en ek het vir haar 'n gebedsgroep op Facebook gestig....binne hierdie maand het ons gegroei na 16400 mense wat vir haar bid ..ek sal later die link vir julle gee....op die…

Meer

Posted on June 1, 2010 at 10:01pm

Alle Kommentaar

You need to be a member of Moreletapark Gemeente to add comments!

Join Moreletapark Gemeente

  • Geen kommentaar sover nie!
 
 
 

Video van die week

Oudio

Loading…

Foto's

Loading…
  • Voeg Foto's By
  • Sien Nog

© 2012   Created by MP Admin.

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service