Ons is 'n gemeente in die ooste van Pretoria, Suid-Afrika. Ons herinner mekaar aan ons liefde vir God en omgee vir mense met die leuse: "Jesus, alles in elkeen". Ons glo in die Bybel, luister na die Heilige Gees, en vertrou deur gebed. Gehoorsaamheid, verhoudings en diensbaarheid is vir ons belangrik.

Al is ons bly jy besoek ons webblad, wil ons jou graag gesiglangs ontmoet! Kom maak 'n draai by een van die vele gereelde byeenkomste wat by ons gemeente plaasvind. Tussen weeklikse eredienste, omgeegroep byeenkomste, kursusse en kuier geleenthede sal jy verseker 'n plekkie kry!
Eredienste | Doop & huwelike | Raak betrokke

Ons webblad dien as 'n sentrale bron vir verskeie formate van media, wat jou kan help met geestelike groei, om in te skakel of net algemene inligting te kan bekom. Laai ons preke af, of lees enige van ons verskeie publikasies aanlyn. Hier kan jy ook enige belangrike vorms of dokumentasie bykom.
Kobie Delport
  • 46, Manlik
  • Pretoria, Gauteng
  • South Africa
Share on Facebook Stuur Aan Twitter

Kobie Delport's Friends

  • Wanda Bam
  • Elsje du Plessis
  • Vanessa van Zyl
  • Willem Badenhorst
  • Jorrie Jonker
  • Mynhardt van Pletsen

Oudio

Loading…

Kobie Delport's Groups

 

Kobie Delport se Bladsy

Profile Information

Naam en van?
Kobie Delport
Noem van jou belangstellings?
Fotografie, IT, Jeug
Wat is jou gunsteling tydverdryf?
IT
Waar skakel jy in?
Ek is betrokke by 'n plaaslike gemeente
Waar is jy op jou geestelike reis?
Ek is 'n volgeling van Jesus

Kobie Delport se Fotos

Loading…
  • Voeg Foto's By
  • Sien Nog

Kobie Delport's Blog

Europa hier kom ons...

Nou ja wat kan ek sê....



Nog net 27 slappies dan is ek my liefling oppad Europa toe. Kan nie wag nie.

Vrydag ons Visa aansoeke in gehandig by die Nederlandse Ambasade.



Alles is nou uiteindelik klaar gereël en betaal. Sjoe wat 'n proses.

Ek gaan die Junior Jeug mis terwyl ek weg is. Sterkte aan Jorrie en die res van die span.



Mag GOD se genade julle ly.



Ons stop eers oor in Heemstede by Freek en Betsie "Magda se Sussie"

Van daar na Parys… Meer

Posted on May 17, 2009 at 9:00pm

Comment Wall (2 comments)

You need to be a member of Moreletapark Gemeente to add comments!

Join Moreletapark Gemeente

At 10:29pm on May 16, 2009, Mynhardt van Pletsen said…
At 10:19pm on May 16, 2009, Mynhardt van Pletsen said…
kobie - welkom! dankie vir die foto's en cd. dis great!
 
 
 

Video van die week

Oudio

Loading…

Foto's

Loading…
  • Voeg Foto's By
  • Sien Nog

© 2012   Created by MP Admin.

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service