Ons is 'n gemeente in die ooste van Pretoria, Suid-Afrika. Ons herinner mekaar aan ons liefde vir God en omgee vir mense met die leuse: "Jesus, alles in elkeen". Ons glo in die Bybel, luister na die Heilige Gees, en vertrou deur gebed. Gehoorsaamheid, verhoudings en diensbaarheid is vir ons belangrik.

Al is ons bly jy besoek ons webblad, wil ons jou graag gesiglangs ontmoet! Kom maak 'n draai by een van die vele gereelde byeenkomste wat by ons gemeente plaasvind. Tussen weeklikse eredienste, omgeegroep byeenkomste, kursusse en kuier geleenthede sal jy verseker 'n plekkie kry!
Eredienste | Doop & huwelike | Raak betrokke

Ons webblad dien as 'n sentrale bron vir verskeie formate van media, wat jou kan help met geestelike groei, om in te skakel of net algemene inligting te kan bekom. Laai ons preke af, of lees enige van ons verskeie publikasies aanlyn. Hier kan jy ook enige belangrike vorms of dokumentasie bykom.
Rassie
  • Manlik
  • Pretoria
  • South Africa
Share on Facebook Stuur Aan Twitter

Rassie's Friends

  • Malcolm Ras
  • Wouter le Roux
  • Abri
  • Francois
  • Willem Johan Moore
  • Madaleen van der Walt
  • Stefan
  • Riaan Steyn
  • Marilize
  • Sune
  • Kiewiet
  • Lizette
  • Chene
  • Janet
  • Daniele

Rassie's Groups

 

Rassie se Bladsy

Profile Information

Noem van jou belangstellings?
Fotografie
Wat is jou gunsteling tydverdryf?
Motorfietsry, perdry, lees
Waar skakel jy in?
Ek is betrokke by 'n plaaslike gemeente
Waar is jy op jou geestelike reis?
Ek is 'n volgeling van Jesus

Rassie se Fotos

Loading…
  • Voeg Foto's By
  • Sien Nog

Comment Wall (25 comments)

You need to be a member of Moreletapark Gemeente to add comments!

Join Moreletapark Gemeente

At 2:32pm on March 1, 2011, Wouter le Roux said…

Hey Broe,

 

Sabie was classic gewees: lekker kuier, woeste berge om oor te ry met die fietse, views to die for... ja, sommer net 'n great naweek! Jy en jou gevolg moet volgende saamkom!  

At 4:36pm on February 27, 2011, Dreyer said…
Rassie,waar gaan die Cofee Teaching van 2 Maart plaasvind?
At 11:45am on November 3, 2010, Wouter le Roux said…
Great! Dankie Rassie.
At 11:04pm on October 25, 2010, Francois said…
Hey Rassie,

nee ek het nie 'n omgee groep nie. Hoe werk dit?
At 4:55pm on October 25, 2010, Stephan said…
Hey Rassie,
Ek sal probeer om iewers in die week bietjie 'n draai te kom maak by die kerk. Dan kan ons sommer bietjie chat.
At 9:22am on September 28, 2010, Wikus said…
Thanks Rassie. Ek het hom so. Sien julle more
At 11:03am on September 27, 2010, Wikus said…
Hi Rassie,
Hoop julle het lekker staptoer gehou?

Ek wil net uitvind. Ek sien op die gap kalender is 3 coffe teachings. My groep is ingedeel by 1ste week. is week 1 en 2 verskillend?
At 3:04pm on September 21, 2010, Rozanne said…
Hi Rassie, Ag dankie.. Ek was gewoonlik daar by Kinderkerk. Het vir Jorrie gehelp. Ek wil graag weer betrokke raak met die kinders..DInk nog aan die omgeegroepie ding...
At 2:54pm on September 11, 2010, Stephan said…
Dis reg, ja. Ek is baie lief vir drama. ek probeer juis nou in die drama industrie in kom, maar dit is nogal moeilik. Darem is ek nou ingeskakel by die drama bediening by die kerk, en help so hier en daar uit.
At 2:21pm on September 8, 2010, Elsabe said…
Dit gaan goed hier by my, dankie.
 
 
 

Video van die week

Oudio

Loading…

Foto's

Loading…
  • Voeg Foto's By
  • Sien Nog

© 2012   Created by MP Admin.

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service