Ons is 'n gemeente in die ooste van Pretoria, Suid-Afrika. Ons herinner mekaar aan ons liefde vir God en omgee vir mense met die leuse: "Jesus, alles in elkeen". Ons glo in die Bybel, luister na die Heilige Gees, en vertrou deur gebed. Gehoorsaamheid, verhoudings en diensbaarheid is vir ons belangrik.

Al is ons bly jy besoek ons webblad, wil ons jou graag gesiglangs ontmoet! Kom maak 'n draai by een van die vele gereelde byeenkomste wat by ons gemeente plaasvind. Tussen weeklikse eredienste, omgeegroep byeenkomste, kursusse en kuier geleenthede sal jy verseker 'n plekkie kry!
Eredienste | Doop & huwelike | Raak betrokke

Ons webblad dien as 'n sentrale bron vir verskeie formate van media, wat jou kan help met geestelike groei, om in te skakel of net algemene inligting te kan bekom. Laai ons preke af, of lees enige van ons verskeie publikasies aanlyn. Hier kan jy ook enige belangrike vorms of dokumentasie bykom.
Wikus
  • 29, Manlik
  • Pretoria - Oos Erasmuskloof
  • South Africa
Share on Facebook Stuur Aan Twitter

Wikus's Friends

  • Jacobus
  • Angelique Laas
  • Stephan
  • Divan Botha
  • Carmen
  • Melissa
  • Jean van der Westhuizen
  • Rassie

Wikus's Groups

 

Wikus se Bladsy

Profile Information

Naam en van?
Wikus Lambrechts
Wat is jou gunsteling tydverdryf?
Lekker scary movies, comedies, kuier met vriende (oud en nuut)
Waar skakel jy in?
Ek is betrokke by 'n plaaslike gemeente
Waar is jy op jou geestelike reis?
Ek is 'n volgeling van Jesus
Noem jou organisasie/beroep/webblad?
Catering Manager

Comment Wall (12 comments)

You need to be a member of Moreletapark Gemeente to add comments!

Join Moreletapark Gemeente

At 10:59am on November 17, 2010, Retha said…
Ja ek wil baie graag.

Goed Ek sal hom mail baie dankie.
At 9:59am on November 17, 2010, Retha said…
Dankie! weet jy hoe ek by GAP in die nuwe jaar kan inskakel ens?
At 8:59am on November 17, 2010, Retha said…
Baie Dankie!! Hierdie is my eerste stap om meer betrokke te raak :)
At 8:28am on September 28, 2010, Rassie said…
HI WIkus! Dankie vir jou boodskap. Nee 2 Coffee Teachings per maand, jy sal sien dit is die eerste en die laaste WOensdag van die maand. Obviously is die laaste Oensdag van die maand en die 1ste Woensdag van die maand direk na mekaar. Die 2 geleenthede per maand is dieselfde tema. ELke maand het 2 geleenthede met dieselfde tema. DIt maak die groep en makliker hanteerbaar, verstaan jy?

Groete
Rassie
At 11:06am on September 20, 2010, Melize said…
Hey Wikus

Hoe gaan dit? Ek wil gou hoor. Wanneer het julle weer selgroep? Ek sal graag een aand net wil kom bywoon aangesien ek in die Oos Rand bly. As dit reg is?
At 1:57pm on June 14, 2010, Claudine said…
Baie dankie!
At 12:49pm on June 14, 2010, Angelique Laas said…
Enige Administratiewe werk. Ek is tans 'n PA.
At 12:20pm on June 14, 2010, Angelique Laas said…
Baie dankie. Wardeer dit baie! Lekker daggie
At 2:43pm on June 2, 2010, Stephan said…
Ek is een van die vrywilligers. Ek is ook 'n new found passion en dink die beste manier om te groei is om betrokke te wees waarookal jy kan. So lyk my ons is in dieselfde bootjie.
At 12:41pm on June 2, 2010, Stephan said…
Thanks Wikus, ek sien jy is aktief betrokke op die website bedrywighede.

Wikus se Fotos

Loading…
  • Voeg Foto's By
  • Sien Nog
 
 
 

Video van die week

Oudio

Loading…

Foto's

Loading…
  • Voeg Foto's By
  • Sien Nog

© 2012   Created by MP Admin.

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service