Publikasies

Gedrukte media

Info@MPG

2 Weekliks

Info @ MPG is die nuusbrief wat jou op datum hou van die gebeure regdeur elke maand.

Op Pad Tydskrif

Kwartaaliks

Die Op Pad tydskrif is die Gemeente se tydskrif wat interessante aktuele sowel as geestelike artikels plaas asook verskeie ander raakpunte tot hart, siel en liggaam.

Kalender 2017

Jaarliks

Die Gemeente se jaarlikse kalender is aflaaibaar hier

My Dissipelskapreis

Laai af

Hierdie reis, wat jy nou saam met ‘n klomp mede-reisigers aandurf, sal jou meer leer oor die aard van dissipelskap.