Tipping point – Onderwerpe vir Gebed

Onderwerpe vir Gebed

Onderwerpe vir gebed – 15 APRIL 2019
Gebed punte is gerangskik dag vir dag sodat jy elke dag van die week oor ‘n verkillende onderwerp kan bid. Ons bid in essensie vir dieselfde sake, die klem verskil soos die Here dit op ons harte lê.

Sommige sake is egter van sulke kardinale belang dat ons elke dag daarvoor intree. Vir die volgende maand of twee vra ons voortdurende daaglikse voorbidding vir die 8 Mei verkiesing, vir die droogte, asook vir Eskom en die land se krag toevoer.

Kliek hier om die volledige dokument af te laai.