Vennote

Moreleta Duifies
Moreleta Duifies is ‘n crèche cum kleuterskool wat alreeds 18 jaar bestaan en word bestuur en besit deur Moreletapark Gemeente. Duifies se visie is om primêr ‘n bydrae te lewer om geestelike ontwikkeling en ‘n leerbare gees in elke kleuter te vestig en dra beduidend daartoe by om ‘n gelukkige, gebalanseerde, optimale presteerder op alle lewensterreine op te lewer.
Kliek hier vir meer inligting.

mpa
Die mpa fokus daarop om leraars en gemeenteleiers te ondersteun, te begelei en op te bou vir die eise en uitdagings van die bediening. Ons grootste begeerte is om te sien hoe geestelike leiers in gemeentes met nuwe visie, passie en toerusting na ‘n besoek aan ons, terugkeer na hulle gemeentes om ‘n verskil te maak.
Kliek hier vir meer inligting.

Pure Hope
Pure Hope Kids is a pre-primary educational institution for under privileged children. Pure Hope Primary is an extension of our dream that resulted into a primary school, which opened its doors in January 2013. The institution is rooted in the Christian faith and was established with the primary goal to reach out and minister to children, illustrating the heart and love of Jesus towards them.
Click here for more information.

Shekinah Boekwinkel
Shekinah Boekwinkel is op die perseel van Moreletapark Gemeente en bied die heel nuutste geestelike en verrykende boeke, CD’s, DVD’s en geskenke. Ure: Maandag tot Vrydag 10:00 – 14:00 en Sondae 08:00 – 11:30
Kliek hier vir meer informasie.