012 997 8000

MoreletaKerk_header_logo
  • kinderbediening beskikbaar 09:00 (1 maand+)

    Sondae 09:00 & 17:00

Welkom by Moreleta Kerk

Waar die stroom van die Gees lewe bring!

Ons oortuiging en roeping is om Jesus se genade en verlossing aan alle mense te verkondig. 

Sondae by Moreleta

Elke Sondag @ 09:00 en 17:00 kom ons bymekaar om van God se grootheid te leer, te groei en te beleef en om verskilmakers te wees. Kinders vanaf babas tot Graad 7 het hul eie byeenkomste en word goed na omgesien.
Na afloop van die diens, drink ons koffie en kuier saam.

4000
SITPLEKKE.
Hier is 'n plekkie vir jou!
Kom kuier gerus.
10
GROEPE (Kringe)
Die klein familie binne die groot.
home_pic

Laai die Church Center app af