Besoek ons

Wat om te verwag op 'n Sondag

EREDIENSTE

08:00 & 10:00 M@9 Erediens – Hoof-oudit

Ons verwelkom jou graag – Kom 20 min vroeër!
(A.g.v Covid-19 regulasies word slegs 250 mense per erediens toegelaat – bespreek jou plek 08:00 | 10:00)

ONS MENSE

Ons harte klop vir Jesus en om ander te dien. Ons streef daarna om raakleef in aksie te wees.

WAT TREK EK AAN?

Ons eredienste het nie voorgeskrewe kleredrag nie. Trek aan waarin jy gemaklik voel.

EREDIENS

In ‘n erediens is daar verwelkoming, musiek en sang asook ‘n vervullende lewensboodskap van so 60-80 minute. Jy is welkom om familie en vriende saam te nooi!

LOFPRYS

‘n Verskeidenheid van liedere, in Afrikaans en Engels, skep die atmosfeer om op die boodskap en Jesus te fokus.

KONTAK

TERREINKAART

Geboue en lokale