dienste
Hier streef ons as gemeenskap om na die wil van die Heilige Gees te soek, hoe doen ons dit?
Elke Sondag om 9:00 en 17:00, met lewendige Kinderkerk vanaf 9:00, van babas tot graad 6 en
tienergroepe direk na die 17:00 diens vir graad 7 tot matriek.
Wie preek in Mei 2025?
4 Mei
Oggend: 09:00
PC Pretorius: Die Goeie Boek: God kan selfs jou mislukkings gebruik
Aand: 17:00
PC Pretorius: Die Goeie Boek: God kan selfs jou mislukkings gebruik
11 Mei
Oggend: 09:00
Willem Badenhorst: Moedersdag
15:00 PassieVol
18 Mei
Oggend: 09:00
Pieter Wessels: Launchpad – Kerkplant
Aand: 17:00
PC Pretorius: Sportsdiens
25 Mei
Oggend: 09:00
Teodor vd Spuy: Afrikaans ons erfenis
Aand: 17:00
Willie Nel: Die Goeie Boek : Ps 23
29 Mei
Hemelvaart Worship belewenis
Oggend eredienste: Is gefokus op die hele gesin
Nocturnal Sondagaand Bediening: Gefokus op Hoërskool, Jong Volwassenes en Ouers.