012 997 8000

MoreletaKerk_header_logo

Kringe (groepe)

Wees deel van ‘n kring (groep) wat vergader rondom die Woord, gebed en fellowship.
Daar is ‘n kring vir elke lewensfase.

Kringe (groepe)

Manne

Manne met dieselfde belange (van motorfiets entoesiaste tot entrepeneurs) wat bymekaar kom om te God te aanbid, mekaar en ander te ondersteun, uitreike reel en meer.
Wingmen | CMM | BTW | TWNAF

Vroue

Bybelstudie, bid, lering, saam kuier en omgee vir mekaar en ander is wat die vroue kringe op fokus. Van mammas met babas tot senior dames, hier is plek vir elkeen. Hoogtepunte van die jaar is die kwartaalikse Vrouefeeste.

Senior

Senior lede wie se kwartaallikse samesyn, kuiers en uitstappies 'n gevoel van "behoort" groei en doen gee.
Skakel gerus in by een van verskeie kringe vir bybelstudie, gebed en lering.

Evangelisasie en gebed

Sendelinge van Moreleta Ker kuier kwartaalliks saam by die kerk of via Zoom.
Afgestudeerde studente van EE3 gesels saam en deel harte.
Gebed vir ons kerk en bedieninge.

Ander belange

Vind mense met dieselfde belange as jy en met wie jy kan deel en saam gesels. Van 'n worship kring tot nuwe besigheid-entrepeneurs. Stapklub en mense wat deel is van boere uitreike. Leef jou passie saam ander met dieselfde belange.

Kringe (groepe)

Skakel in by 'n kring vir die lewensfase waarin jy is. Behoort aan 'n groep waar jul vergader om die Woord, vir mekaar bid, worship en mekaar dra en ondersteun. Word deel van die familie in die "groot" wat vrug dra.