dienste

Hier streef ons as gemeenskap om na die wil van die Heilige Gees te soek, hoe doen ons dit?

Elke Sondag om 9:00 en 17:00, met lewendige Kinderkerk vanaf 9:00, van babas tot graad 6 en

tienergroepe direk na die 17:00 diens vir graad 7 tot matriek.

Wie preek in September 2026?

6 Sep

Oggend: 09:00

Rentmeester-reeks

Pieter Wessels

Aand: 17:00

Rentmeesterskap

Pieter Wessels

13 Sep

Oggend: 09:00

Erfenisdiens

Garry Skinner

20 Sep

Oggend:09:00

Next Gen Diens (Doop)

Ian Dubery 

Aanddiens

Aanbiddingsbelewenis

Moreleta Musiek

27 Sep

Oggend: 09:00 

Dirkie van der Spuy

Aand: 17:00

Christo Heiberg

Oggend dienste: Is gefokus op die hele gesin

Nocturnal Sondagaand Bediening: Gefokus op Hoërskool, Jong Volwassenes en Ouers.